AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Gordhan: Nóg droogtehulp van R553 milj.

Bykomende droogtehulp van R553 miljoen is deur die Tesourie in die mediumtermyn-begroting bewillig.

Bykomende droogtehulp van R553 miljoen is deur die Nasionale Tesourie bewillig, terwyl die landbousektor nog met hoop wag op deurdringende reën wat die droogte-situasie sal omkeer.

Mnr. Pravin Gordhan, Minister van Finansies, het die land se mediumtermyn-begroting in die Parlement ter tafel gelê wat voorstelle op die tafel plaas vir die land om sy begrotingstekort te verklein en sy skuld te stabiliseer.

Tussen April 2015 en Junie vanjaar het die Regering reeds R1,6 miljard geherprioritiseer om noodbystand vir die droogte te verleen. Die geld was hoofsaaklik aangewend vir die lewering van water aan mense en diere, die aankoop van veevoer, en die herstel en sink van boorgate.

Mobiele ontsoutingsaanleg

Die bykomende R553 miljoen droogtehulp is vir die aanskaffing van ’n mobiele ontsoutingsaanleg en veevoer. So is die geld begroot:

* Altesaam R212 miljoen is by die aansuiweringsbegroting van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye se omvattende steunprogram vir die landbou (Casp) bygevoeg sodat veevoer aangekoop kan word.

* Vir die Departement van Water en Sanitasie is altesaam R341 miljoen bewillig waarvan sowat R291 miljoen vir die mobiele ontsoutingsaanleg aangewend sal word en R50 miljoen by die toelaag vir die infrastruktuur vir waterdienste gevoeg is vir die aanry van water as ’n korttermyn droogte-verligingmaatreël.

Agri SA

Is die geld wat bewillig is genoeg om ’n impak op die droogte te maak, wou Landbouweekblad van Agri SA weet. Mnr. Omri van Zyl, uitvoerende hoof van Agri SA, sê hulle is namens alle nuwe en kommersiële boere dankbaar vir enige verligting wat aangebied word.

“Ons pleidooi is om boere in produksie te hou en voedselsekerheid op ’n volhoubare manier te bewerkstellig.

“Die R212 miljoen kan baie goed aangewend word mits dit deur die regte kanale gaan, onder andere deur die Land Bank.

“Kontantvloei en produksiekrediet is die twee grootste bepalende faktore en die geld moet dienooreenkomstig aangewend word anders sal dit nie volhoubaar wees nie.”

Sal dit werk?

Rakende die mobiele ontsoutingsaanleg, sê hy die hoeveelhede water wat benodig sal word, sal bepalend wees of só ’n aanleg sal werk.

“Ek kan nie juis sien hoe dit vir die landbou aangewend sal word nie, want vir plase naby die kus sal dit dalk sin maak, maar in die binneland sal die kostes die aanwending bemoeilik.”

Van Zyl sê daar moet gefokus word op die langer termyn strategie wat twee tot drie jaar kan duur en seker maak dat die produsente nou gehelp word om deur die volgende paar maande te kom.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot