AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Gordhan-spiets wat boere sou wou hoor

‘n Droom oor 'n landbou-toespraak deur die Minister van Finansies, in die lig van die staatswaarborge van R19 miljard wat al aan die SAA toegeken is.

Nadat die South African Airways se verlies van R4,7 miljard in die 2014-’15-boekjaar deur die Minister van Finansies bevestig is, het dit 'n mens laat drome droom oor 'n toespraak van mnr. Pravin Gordhan.

Dié droom volg na die volgende berig op Fin24: (Waar Gordhan hierin na die SAA verwys, lees die woord “agriculture”). Die berig lui:

"Cape Town - Finance Minister Pravin Gordhan confirmed on Tuesday that SAA (agriculuture) had made a loss of R4,7bn in the 2014-’15 financial year.

"We owe it to the South African public that we be honest and frank and truthful about the financial status of the airline (agriculture)."

Speaking in a debate in the national assembly on the challenges facing SAA (agriculture), Gordhan said reports claiming that the airline (agriculture) made a R4,7bn loss was indeed correct. The financial loss in the 2015-’16 financial year, which was still to be submitted, was projected to be R1,8bn.

"SAA (agriculture) is a key state asset. It is worth a lot of money potentially. If it does well it can benefit the state and it will benefit thousands of people who travel (are fed and clothed) on SAA (agriculture), but also those employed by SAA (agriculture). The technical staff, the thousands of ground staff, the managers, the crew, the pilots who ensure our safety and the various enterprises that have a business relationship with SAA (agriculture) as well." (Lees hier álle boere, ook opkomende boere, plaaswerkers en hul gesinne, die klein dorpe in SA wat afhanklik van die landbou is, navorsingsinstansies, landbou-besighede, invoerders, uitvoerders, en so aan.)

Gordhan pointed out that there was a difference between a guarantee and a cash bailout. “Let’s not confuse the public. A guarantee is not the same as a cash bailout. A guarantee means you are in a better position to borrow, but if you default on your payments the state bears the cost. A cash bailout is when you inject equity,” he explained.

"It is also correct to say that if we remove government guarantees and government support, technically SAA (agriculture) would be insolvent at this point in time. But it is a public asset. We can't allow a public asset (agriculture) to go to the ground."

Gordhan said it’s true that SAA has to date received guarantees to the amount of R19bn and that eight to ten banks had offered guaranteed loans to the national carrier."

(Ai, sou dit nie tot die ganse Suid-Afrika se voordeel strek as die staat ook só na die landbou in sy grootste droogte omsien nie?)

Bron: Fin24

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dont do today what u can do tomorrow
Stap die myl Aandagafleibaar Wil nog leer kitesurf Mal oor golf en seil Gee mekaar spasie Friend for life Never doublecross
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot