AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Graan SA besluit binnekort oor GM-mielies

Graan SA beoog om op 18 Julie by 'n volle hoofbestuursvergadering sy standpunt oor geneties gewysigde (GM) graan opnuut in oënskou te neem. Gesels saam

Graan SA beoog om op 18 Julie by 'n volle hoofbestuursvergadering sy standpunt oor geneties gewysigde (GM) graan opnuut in oënskou te neem.

Mnr. Bully Botma, voorsitter, sê hoewel Graan SA nie in die pad van tegnologiese ontwikkeling wil staan nie, is hy baie bekommerd oor die mark se voorkeure. "Ons durf nie 'n risiko loop met iets wat die mark nie wil hê nie en wil graag 'n verantwoordelike besluit neem," het hy gesê.

Inligtingsgesprekke hieroor is die afgelope tyd met belanghebbendes uit onder meer die saadbedryf gevoer.

Wit mieliesaad wat geneties aangepas is, sal die komende seisoen in Suid-Afrika vir die eerste keer vir menslike verbruik op kommersiële skaal aangeplant word.

Die saad wat deur die internasionale saadmaatskappy, Monsanto, ontwikkel is, bevat 'n geen (BT-geen) wat natuurlik voorkom in die grondbakterie, Bacillus thuringiensis, en die mielieplant teen stronkboorders beskerm.

Gebruik van dié saad kan tot 'n aansienlike besparing op gif en brandstof lei.

Mnr. Botma het gesê as die mark dikteer dat hy GM-vrye graan wil hê en produsente kan 'n premie op GM-vrye produkte verdien, moet dit in ag geneem word. As Suid-Afrika nie GM-vrye graan kan waarborg nie, kan hy nie dié nismark ontgin nie.

Hy sê dit sal uiters moeilik wees om vir beide moontlikhede in die land voorsiening te maak.

Intussen het aktiviste ook opnuut kritiek gelewer teen die beskikbaarstelling van BT-mieliesaad. Die South African Freeze Alliance on Genetic Engineering (SAFeAGE), 'n drukgroep teen GM-produkte, sê dit gaan voedselinflasie bevorder vanweë die koste om die onderskeie produkte van mekaar te probeer skei. Me. Gill Kerchhoff, woordvoerder, sê verbruikers sal die koste moet dra.

Kerchhoff sê die regering het onwettig en ongrondwetlik opgetree deur 'n permit vir die verspreiding van GM-mielies toe te staan omdat daar nie "openbare deelname was, of 'n impakstudie op die omgewing" gedoen is nie.

19 Julie 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.05
+0.1%
Rand - Pond
19.28
+0.2%
Rand - Euro
17.29
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.8%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,629.28
+0.4%
Silwer
18.36
+0.0%
Palladium
2,084.00
+2.0%
Platinum
852.00
-0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot