AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Graan SA: Boere moet positief bly

Boere moet ophou negatief wees oor die toekoms, vir hulself hande klap en opnuut besef watter groot rolspelers hulle is.

Staak die negatiwiteit, want dit vernietig ons kinders se drome, was mnr. Louw Steytler, Graan SA-voorsitter, se boodskap.

Steytler het gesê hy moet oor een ding met boere raas: Hul voorliefde om op Vrydagaande om die braaivleisvure voor ons kinders te sê daar is nie ’n toekoms in Suid-Afrika nie.

Hulle moet terugdink aan die tyd toe hulle self jonk was en dieselfde drome as die jong mense van vandag gehad het; oor ’n toekoms in die landbou as eerste voorliefde.

“Ons moet sê: Ja, ons sal die uitdagings aanvaar. Ons sal toesien dat daar vir julle almal ’n toekoms is,” het Steytler aan kongresgangers gesê.

Hy het bygevoeg dat boere siek en sat daarvoor is “om Suid-Afrika se slaansak te wees”.

'n Klop op die skouer
Hulle moet besef dat hulle van groot belang is, en dat hulle nie ag moet slaan op politici se negatiewe uitsprake teenoor die landbou nie. Boere kry nie genoeg erkenning vir die feit dat hulle Suid-Afrika voed nie, en ook nie vir hul bydrae tot die land se toekoms nie.

“Moenie jouself kortwiek in denke, belange en toewyding tot die taak wat jy verrig deur te luister na individue wat nie Suid-Afrika se grondwet, ekonomiese debatte en debatte oor die toekoms van landbou in Suid-Afrika verstaan nie. Klap hande vir julself. Die politici moes al lankal vir julle dankie gesê het dat julle genoeg voedsel produseer om hierdie nasie te voed.”

Steytler het ’n beroep op alle Suid-Afrikaners gedoen om met mekaar saam te werk en na die inklusiewe prosesse terug te keer wat in die era van oud-president Nelson Mandela gevestig is. “Ignoreer asseblief daardie klein(like) politici wat die toekoms van ’n ieder en elk van ons nie verstaan nie. Die middelgrond sál bly staan,” het hy gesê met verwysing na die gelykmatige middel van die land se politieke spektrum.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.15
-0.8%
Rand - Pond
20.13
-0.2%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,694.80
-1.1%
Silwer
20.13
-2.6%
Palladium
2,192.88
-3.1%
Platinum
916.50
-1.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot