AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Graan SA fokus op vernuwing

Met die vele veranderings wat by Graan SA plaasgevind het, fokus die organisasie op sy jaarlikse kongres op nuwe geleenthede.

Met die vele veranderinge wat die afgelope jaar by Graan SA plaasgevind het, soos die verskuiwing van sy kantore na Pretoria, fokus die organisasie op sy jaarlikse kongres op nuwe geleenthede.


Die kongres begin Woensdag (7 Maart 2012) op Nampopark buite Bothaville.


Luidens ’n mediaverklaring sê die organisasie in die tyd van verandering is sekere strategiese fokuspunte geïdentifiseer waarin nuwe geleenthede vir die landbou ’n belangrik rol speel. Derhalwe is vanjaar se kongrestema ‘‘Nuwe geleenthede: Invoervervanging en uitvoerbevordering’’.


Program

Die eerste dag van die kongres is ’n oop sessie waar afgevaardigdes en gaste ook aan ’n gespreksforum kan deelneem. Van die sprekers in dié sessie is mnr. Derek Hanekom, adjunkminister van Wetenskap en Tegnologie, prof. Jonathan Jansen, vise-kanselier en rektor van die Universiteit van die Vrystaat, en mnr. Stephen Hanival, hoofdirekteur van agro-verwerking by die Departement van Handel en Nywerheid.


Hanekom sal die hoofspreker wees en hy sal kongresgangers oor navorsingstegnologie en voeselsekerheid inlig. Jansen sal fokus op die belangrikheid van leierskap binne die landboubedryf, terwyl Hanival agro-verwerking met die klem op bio-brandstof en perskapasiteit vir oliesade, sal verduidelik.


Op die tweede dag van die kongres, 8 Maart 2012, word op huishoudelike sake gefokus.


1 Maart 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.0%
Rand - Euro
19.34
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Go-getter
Ekstrovert Eerlik Opreg Lojaal Die Lewe is te kort Kommunikasie Oordink Alles Baie straight forward Vat nie nonsens nie Hou van Wyn en whiskey Hardwerkend
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot