AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Graan SA kap omstrede grondplan

Graan SA steun grondhervorming wat voedselsekerheid sowel as politieke stabiliteit voorstaan.

Terwyl dit gons oor grondhervorming, sê mnr. Louw Steytler, voorsitter van Graan SA , dat die grootste struikelblok vir swart graanboere vandag die toegang tot produksielenings is. “Die grond waarop hulle boer, behoort aan die staat en die stamhoofde. Gevolglik het hulle geen sekuriteit om te bied nie. Grondhervorming sonder titelaktes is gedoem tot geen produksie nie. Minister Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, se voorstel sal dadelik die grond vir graanproduksie met minstens 50% verminder. Dit sal tot groot tekorte en reuse-voedselprysstygings lei. Mielies se prys sal van uitvoerpariteit (weens surplus) tot invoerpariteit (weens tekort) styg, in vandag se terme R1 400 per ton, of te wel 70%. Voedselinflasie sal die algemene inflasie ver bo die Reserwebank se teikens stoot en stygende rentekoerse sal die ekonomiese groei verlangsaam.

“Die Grondwet word geblameer, grondeienaars word geblameer en dit op sigself doen afbreuk aan  die ware redes vir mislukte grondhervorming. Ons kan net sukses behaal as ons beter saamwerk. Daarmee saam moet ons ’n einde bring aan alle korrupsie wat nie net grondhervorming ondermyn nie, maar ook die volhoubaarheid van ons ekonomie bedreig.

“Graan SA wil graag daarop wys dat die huidige somergraan-oes aan die begin van die jaar ernstig bedreig is. Was dit nie vir die reën nie, sou ons ’n baie ernstige probleem gehad het. Voedselsekerheid is op sigself nie ’n reg nie, maar ’n voorreg.

“Die tyd het aangebreek dat alle Suid-Afrikaners moet saamwerk. Honger mense kan maklik onregeerbaar word. Voedselinvoer sal ons handelstekort verder negatief beïnvloed. Graan SA is ’n verantwoordelike rolspeler in die grondhervormingsdebat via ons affiliasie met Afasa en Agri SA, twee van die land se nasionale landbou-unies. Graan SA beklemtoon dat hy nie Nkwinti se voorstel om die helfte van elke plaas vir die werkers te gee en geen vergoeding aan die eienaars te betaal, ondersteun nie. Ons is oortuig dat dit nie net ‘n voedselkrisis sal veroorsaak nie, maar dat dit voedselpryse die hoogte sal laat inskiet, tot hoër inflasie en stygende rentekoerse sal lei. Dit sal groter werkloosheid beteken. Ons kan nie bekostig om enige welvaart te vernietig deur inmenging in die vryemark nie.

“Die drie maande lange staking van die werkers in die platinum-myne het aangedui wat sal gebeur as die produsente nie toegelaat word om hul grondwetlike regte uit te oefen deur vir die land kos te produseer nie. Met ernstige inmenging by grondeienaarskap, sal die gevolge veel langer aanhou en dit kan selfs tot anargie lei. Graanproduksie word deur die kommersiële banke en agribesighede gefinansier. Grondeienaarskap word as sekuriteit gebruik om die nodige lenings te kry om insette soos saad, kunsmis, chemikalieë en diesel te koop. Sonder titelaktes is daar geen finansiering nie. Sonder finansiering is daar nie ’n oes nie.

“Daar is 'n sterk verband tussen hoë voedselpryse en tekorte en politieke onstabiliteit en oproer. Suid-Afrikaners moet deeglike oorweging gee aan die sosio-ekonomiese gevolge wat deur almal ervaar gaan word, veral die armstes.

“Hierdie is nie loononderhandelinge nie. Graan SA steun grondhervorming wat gedoen word op 'n manier wat voedselsekerheid sowel as politieke stabiliteit in stand hou. 'n Onrealistiese voorstel soos hierdie sal voedselsekerheid verder bemoeilik en lei tot rassepolarisasie. Volhoubare grondhervorming is noodsaaklik en ons beskou voedselsekerheid as ewe belangrik om armoede te verlig.

“Graan SA, met die steun van die mielie- en ander graantrusts, was die afgelope tien jaar baie aktief om die graanbedryf te transformeer. Meer as 200 swart kommersiële graanboere is reeds in staat om ekonomies en volhoubaar te produseer. Die opleiding van sowat 700 plaaswerkers die afgelope jaar het hul produktiwiteit verhoog. Graan SA se lidmaatskap van swart produsente het tot 4 000 toegeneem en is nou meer as wit produsente. Ons benodig dringend finansiering vir die swart boere wat op kommunale en staatsgrond produseer. Aangesien hulle nie die titelaktes van hulle grond besit nie, kwalifiseer hulle nie vir produksiefinansiering nie.

“Graan SA is baie suksesvol in die vestiging van swart kommersiële graanboere en was teleurgesteld toe die staat die herkapitaliseringsprogram afgeskaal het. Ons het nege streekkantore regdeur die graanproduksiegebied wat uitsluitlik op voorligtingsdiens en opleiding aan swart produsente fokus. Ons kan nie verstaan waarom hierdie program om swart produsente te ontwikkel, nie as krities belangrik vir grondhervorming beskou word nie.

“Die tempo van hierdie manier van grondhervorming word beperk deur wantroue, 'n gebrek aan finansiering en die afwesigheid van titelaktes vir hierdie nuwe boere. Indien hierdie nuwe boere titelaktes sou bekom, sal die mark sy verloop neem en produksie verseker. Graan SA debatteer nie net grondhervorming nie, maar praktiseer dit suksesvol. Ons verskaf hierdeur die oplossing waarna die Regering soek: suksesvolle swart produsente sowel as voedselsekerheid."

Bron: Graan SA Kommunikasie

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.15
-0.8%
Rand - Pond
20.13
-0.2%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,694.80
-1.1%
Silwer
20.13
-2.6%
Palladium
2,192.88
-3.1%
Platinum
916.50
-1.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot