AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Graan SA open derde kantoor in Oos-Kaap

Landbou voeg nasies, het die Minister van Landbou tydens die opening van Graan SA se derde streekkantoor in die Oos-Kaap gesê.

As deel van ’n strategie om landbou-ontwikkeling na die graanproduserende landelike gebiede uit te brei en groter ondersteuning aan sy 1 648 ontwikkelende produsente-lede te verbeter, het Graan SA verlede week op Maclear sy derde streekkantoor in die Oos-Kaap geopen.

Die ander twee kantore is op Mthatha en Kokstad. Die opening is deur mnr. Senzeni Zokwana, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, waargeneem.

Zokwana het gesê dit is belangrik om produksie in die provinsie op dreef te kry wat kan help om binne die volgende dekade voedselsekerheid in die land te bewerkstellig. “Boerdery het ’n toekoms. Mynbou het ’n begin en ’n einde. Mynbou voed slegs ’n paar aandeelhouers, terwyl landbou nasies voed.

Hy het gesê in die Nasionale Ontwikkelingsplan word landbou as voedsel- en werkverskaffingsektor geïdentifiseer. “Die Oos-Kaap is die gebied in ons land waar voedselproduksie, veral mielie-, sojabone- en sorghumproduksie, uitgebrei kan word. Die biobrandstofaanleg wat by Cradock opgerig gaan word, sal met graansorghum bedryf word, wat waarskynlik geproduseer sal word deur die boere wat vanuit hierdie kantoor bedien word," het Zokwana gesê.

Mnr. Jannie de Villiers, die uitvoerende hoofbestuurder van Graan SA, het gesê dat elke mieliepit wat in Suid-Afrika geplant word, ’n belegging teen armoede is. “Die vestiging van tien landbou-ontwikkelingsentrums wat ’n totaal van 4 115 swart produsente in die graanproduserende provinsies ondersteun, onderstreep Graan SA se strategie om tot suksesvolle grondhervorming in Suid-Afrika by te dra, terwyl dit huishoudelike sowel as nasionale voedselsekerheid vir die nasie verseker.”

Die finansiering van Graan SA se landbou-ontwikkelingsprogram in die Oos-Kaap sal deur die Mielietrust, en die subsidiëring van produsente se produksiekoste deur die Grain Farmers Development Association (GFADA) geskied.

De Villiers het daarop gewys dat swart boere sukkel om finansiering te bekom aangesien hulle nie oor die titelaktes van die grond wat hulle bewerk, beskik nie. Hy het gevra dat finansiële instellings alternatiewe maniere vind om nuwe toetreders tot graanproduksie te akkommodeer.

Grain-SA-Maclear

Byskrif: Van links is mnre. Jannie de Villiers, uitvoerende hoofbestuurder  van Graan SA,  Vusi Ngesi, provinsiale koördineerder op Maclear, Louw Steytler, voorsitter van Graan SA, Senzeni Zokwana, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, Karabo Peele, voorsitter van die Mielietrust en Victor Mongoato, ondervoorsitter van Graan SA. (Klik net op foto om te vergroot.)

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.0%
Rand - Euro
19.34
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kyk!!
Kom ons kyk wat die toekoms en moontlikhede inhou - tyd, geluk, vrede, liefde is kosbaar en net geleen aan ons!!
Soek eerbare ware liefde
Mooi persoonlikheid. Mense mens. Lief vir lewe . lief vir natuur. Uitdagings. Living on the edge. Opreg reguit persoon met baie liefde om te gee
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot