AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Graan SA se standpunt oor GM-mielies bekend

Graan SA is ten gunste van tegnologiese ontwikkeling, mits dit nie die mens, dier of omgewing benadeel nie. Dié aankondiging spruit uit 'n hoofbestuurvergadering waarin Graan SA sy standpunt oor GM-produkte in oënskou geneem het.

Mnr. Bully Botma het in 'n verklaring gesê die hoofbestuur het alle inligting tot sy beskikking deeglik oorweeg en bly by hierdie standpunt.

"Graan SA gaan intussen voort om alle moontlike markimplikasies van die verbouing van GM-mielies aan boere uit te spel. Graan SA sal, in samewerking met ander belanghebbendes, moet toesien dat 'n stelsel vir die beskerming van die identiteit van GM-graan en GM-vrye graan gereed is."

Hy het aanbeveel dat graanboere in die komende seisoen hul produksiebesluite ooreenkomstig die behoefte van die plaaslike mark neem en nie "onoordeelkundig voordele op kort termyn najaag nie".

Hy sê daar word voortgegaan met ondersoek na 'n vinnige en bekostigbare toetsmetode vir die identifisering van GM-mielies wat vir die hele mieliebedryf aanvaarbaar sal wees.

Die saadverskaffer, Monsanto, sê hy het kennis geneem van Graan SA se standpunt oor tegnologiese ontwikkeling en is tevrede dat voldoende navorsing en toetse op sy produkte gedoen is om te verseker dat dit veilig vir mens, dier en omgewing is.

Die raad van die Nasionale Meulenaarskamer sê sy standpunt oor GM-produkte is dat die beginsel van verbruikersvoorkeur gesteun word. Die meulenaarsbedryf sal graan en graanprodukte aan die mark verskaf wat verbruikers wil hê.

"Die bedryf steun die veilige en verantwoordelike toepassing van biotegnologie in die verskaffing van voedsame stapelvoedsel van gehalte teen die beste moontlike prys in die belang van huishoudelike voedselsekuriteit".

2 Augustus 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.67
+0.9%
Rand - Pond
20.15
+0.3%
Rand - Euro
17.58
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.49
+1.1%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,712.49
+0.8%
Silwer
20.95
+1.2%
Palladium
2,339.50
+5.2%
Platinum
927.50
+2.5%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,638
+3.1%
Alle aandele
66,095
+2.9%
Hulpbronne 10
64,234
+4.2%
Industriële 25
79,745
+2.9%
Finansiële 15
14,055
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot