AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Graan SA skuif weer kantoor

Graan SA gaan weer kantoor skuif: Dié keer om nader aan die nuwe produksiegebiede in die voormalige tuislande te wees.

In ’n verrassende skuif is verneem dat Graan SA ’n gedeelte van sy hoofkantoor uit Pretoria gaan verskuif om nader aan opkomende boere in die voorheen benadeelde graangebiede te kan wees.

Dié besluit strook met die feit dat al hoe meer van die produktiewe mielieplase in een van Suid-Afrika se beste mieliegebiede – Mpumalanga – deur mynbou opgeslurp word. Voorheen is gesê dat vrugbare grond in die voormalige tuislande beter benut moet word, en dat Graan SA dié beweging gaan ondersteun en aanmoedig.

Graan SA het juis in die tyd van verandering reeds sekere strategiese fokuspunte geïdentifiseer waarin nuwe geleenthede vir die landbou ’n belangrike rol speel.

Nuwe satellietkantoor
Uit ’n betroubare bron word verneem dat Graan SA twee opsies vir die nuwe satellietkantoor het: Die een is om dit in Elliot op te rig, waar genoeg kommersiële boere én ’n mengsel van nuwe opkomende mielieboere is. Mnr. Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, boer ook in dié distrik.

Die ander opsie is om die nuwe geriewe in Melmoth in KwaZulu-Natal op te rig. Melmoth is as ’t ware ’n voorstad van Nkandla. Dié gebied het ook groot potensiaal, wat ontgin moet word.

Graan SA het reeds tien ander streekkantore in die res van Suid-Afrika geopen, maar dié kantoor op Melmoth of Elliot sal die grootste wees.

Sowat die helfte van die personeel in die kantoor in Pretoria sal glo na die nuwe satellietkantoor verplaas word. Volgens die bron sal die koste van die nuwe skuif veral van mielieboere, wat lede is van Graan SA, verhaal word.

* Uitgereik op 1 April 2014.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.88
-0.6%
Rand - Pond
20.13
+0.0%
Rand - Euro
17.59
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,712.11
-0.3%
Silwer
20.47
-0.8%
Palladium
2,283.50
+1.1%
Platinum
921.50
-0.1%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,507
+0.5%
Alle aandele
65,928
+0.5%
Hulpbronne 10
63,056
-1.0%
Industriële 25
80,275
+1.3%
Finansiële 15
14,067
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot