AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9600
0,00
CORN
03 Feb
-
4600
0,00
SOYA
03 Feb
-
9571
0,00
SUNS
03 Feb
-
11718
0,00
WEAT
03 Feb
-
6685
0,00
WMAZ
03 Feb
-
4372
0,00
YMAZ
03 Feb
-
4397
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Graan: 'Uitstekende' jaar vir Swartland

Sommige Swartlandse graanboere oes tot 5 ton koring per hektaar!

Graanboere van die Swartland beleef vanjaar ’n "uitstekende" jaar. Boere het 4 t/ha en selfs 5 t/ha koring per hektaar gestroop.

Mnr. Wynand Heunis, landbou-adviseur by Overberg Agri op Moorreesburg, sê hulle hoor gereeld van boere wat 4 t/ha en selfs 5 t koring per hektaar stroop.

Die heersende weer vergemaklik die oesproses en sowat ’n derde van die oes is reeds in. Overberg Agri in die Swartland verwag lewerings tot vroeg in Desember. "Die verwagte uitgerekte oestyd is as gevolg van vanjaar se droogte tydens planttyd en die vyf weke verskil tussen graankampe se ontkieming."

Koring-opbrengste is oor die algemeen bo die langtermyn gemiddeld van 2,9 t/ha vir die streek. "Ek sou sê ‘n veilige roep is 3 tot 4,5t/ha na gelang van die streek. Dr. Johann Strauss van die Wes-Kaapse departement van landbou se proewe by Langgewens skiet 4 tot 5 t/ha. Die meeste van die lewerings is van die grade B1 en B2."

Meer kanola ontvang

Volgens Heunis het Overberg Agri reeds meer kanola by hul silo’s ontvang as wat hulle verwag het. Hoewel daar dele van die Swartland is waar kanola swaar trek as gevolg van vogstremming, hitte of verkeerde toediening van plaagbestrydingsmiddele en swamsiektes, sal hy verbaas wees as die gebied se gemiddelde opbrengs onder 1,4 t/ha is. "Ek was vanjaar tydens oestyd op kanola-lande van boere wat betrokke is by die Proteïennavorsingstigting se opbrengskompetisie, en dit lyk baie goed. Kampe met opbrengste van 1,8 t/ha en plek-plek 2 t/ha is nie ongehoord nie."

Vier boere in die hoë opbrengsgebiede van die Swartland het vanjaar moutgars geplant. Heunis sê die eerste lewerings het moutgraad behaal en dit lyk asof opbrengste van 4 tot 4,5 t/ha geoes word.

Moutgars

Ook mnr. Johan de Lange, hoofbestuurder: direkte verkope en dienste by Kaap Agri, sê gemiddelde tot bo-gemiddelde oeste word verwag. "Die oesverwagting in al die gebiede is hoër as wat in 2015 gerealiseer is. Verder is sowat 4% meer koring in die Swartland aangeplant teenoor die vorige jaar."

Droë toestande in Mei wat graan se opkoms en groei vertraag het, het die grootste impak in die noordelike Swartland gehad.

"Baie graan het eers opgekom ná reën in Junie geval het. Die seisoen was verder gunstig vir graanproduksie met ‘n goeie verspreiding van reënval. Voldoende reën gedurende September in die grootste deel van die Swartland, asook relatief gematigde temperatuur, het bygedra tot ‘n gunstige korrelvulperiode wat ‘n hoër opbrengs tot gevolg het.

Verwagtinge beter as vorige seisoen

In sekere gebiede in die noordelike Swartland is die laat koring se opbrengspotensiaal benadeel, hoofsaaklik weens laat opkoms. Die opbrengsverwagting is egter steeds wesenlik hoër vergeleke met die vorige seisoen."

Kaap Agri het einde Oktober reeds 25% van die verwagte koringoes ontvang. De Lange sê die graadverspreiding is baie goed wat proteïeninhoud en hektolitermassa betref.

Meer as die helfte van die kanola-oes is reeds ingesamel, en De Lange sê opbrengste is goed met enkele uitsonderings van kampe wat onder verwagting presteer. Aanplantings was effens laer as in 2015. Lupien-opbrengste wissel taamlik as gevolg van die droë periode net na plant in Mei. Dit het opkoms en groei geklem en ’n gemiddelde opbrengsverwagting tot gevolg gehad.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
-2.2%
Rand - Pond
21.05
-0.0%
Rand - Euro
18.91
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
974.02
0.0%
Palladium
1,623.95
0.0%
Goud
1,865.16
0.0%
Silwer
22.35
0.0%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
74,082
+0.6%
Alle aandele
80,241
+0.6%
Hulpbronne 10
75,186
+0.7%
Industriële 25
103,461
+0.8%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Let's meet for 🍷🍷We will know if there is a connection
I love too make a fire for the braai, open a bottle of red, enjoy lots of laughtterr but can also do the romantic dinner or picnic in the bush. Can go on for ever here but then...
Ek glo ek is n prag mens van binne en buite
Ek is n mens ,mens en al my vriende dink ek is n prag mens, baie lief vir mense. Ek love diep see visvang, kamp, vakansie by die see, Partykeer in Hotelle en saam met my familie...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot