AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
9660
-325,00
CORN
23 Mrt
-
4390
-69,00
SOYA
23 Mrt
-
8245
-213,00
SUNS
23 Mrt
-
8600
-500,00
WEAT
23 Mrt
-
6340
-126,00
WMAZ
23 Mrt
-
3870
-79,00
YMAZ
23 Mrt
-
3976
-143,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Graanboer van Noordwes oorlede

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mnr. Dirkie Loubser. Foto: Verskaf
Mnr. Dirkie Loubser. Foto: Verskaf
’n Graanboer en vervoerkontrateur van Noordwes, mnr. Dirkie Loubser, is onverwags oorlede.

Mnr. Dirkie Loubser, ’n boer en vervoerkontrakteur van Noordwes, sal veral onthou word vir die liefdadigheidswerk wat hy in sy omgewing van jongs af gedoen het.

“As hy ’n verskil in mense se lewens kon maak, het hy dit gedoen,” sê mnr. Thinus van Zijl, uitvoerende hoof van Agri Gauteng, wat ’n aangetroude familielid van Loubser was. “Ek onthou in die tydperk van die covid-19-inperking het hy daagliks van 200 tot 500 borde warm kos aan vragmotorbestuurders gegee wat nie by ’n vulstasie of elders kon kos koop nie. Hy het die kos by sy eie stilhouplek aan hulle beskikbaar gestel.

“Hy het ’n baie sagte hart gehad en was altyd gereed om ander mense te gaan help. Dit is hoe mense hom geken het. Hy was enige tyd, dag of nag, gereed om mense te help. Hy was ook ’n familiemens en het alles moontlik gedoen om na sy werkers om te sien.”

Mnr. Wickus Dreyer, voorsitter van Agri Mareetsane, sê in 2013 was Loubser voorsitter van Agri Mareetsane waar hy diep spore in die gemeenskap getrap het. Hy was ook ’n hoofbestuurslid van Graan SA vir die Mahikeng-streek van 2010 tot 2016.

“Wat sy liefdadigheidswerk betref, was Dirkie al so vroeg as in 2007 betrokke by Projek Amos, ’n liefdadigheidsprojek waarin hulle kos Zimbawe toe vervoer het om mense in nood te help. Hy was in beheer van die projek en het die vragmotors vir vervoer gereël.”

Loubser het nou saam met mnr. Burre Burger gewerk wat van Maart 2017 af bekend geraak het vir die verskaffing van noodvoer aan boere in droogtegeteisterde gebiede. In dié tyd is ver meer as 1 000 vragte noodvoer oor Suid-Afrika heen verskaf en Loubser het gehelp om vervoer te verskaf.

Dreyer sê hy meen Loubser se hart was altyd meer in die vervoerbedryf. “Hy het grootgeword op Villiersdorp waar sy pa ’n transportonderneming bedryf het. Sy pa het toe kom grond koop by Mareetsane en Dirkie het later weer so stelselmatig met vervoerwerk begin.

“Hy was in ’n stadium ook ’n baie groot graanboer – as ek moet skat seker hier by die 10 000 ha in ’n stadium. Daar was ’n tyd toe die droogte maar almal geknyp het en hy het toe die grond verkoop en weer ernstig by die vervoerbedryf betrokke geraak.”

Loubsher het vermoedelik aan sy eie hand gesterf.

Hy word oorleef deur sy vrou, Hilmarie, dogter, Hilze, en seun, Gielie. 

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.15
+0.9%
Rand - Pond
22.32
+0.5%
Rand - Euro
19.76
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.18
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.6%
Platinum
987.23
+0.2%
Palladium
1,436.05
-0.5%
Goud
1,979.29
+0.5%
Silwer
22.98
+0.0%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
70,008
+0.4%
Alle aandele
75,512
+0.4%
Hulpbronne 10
65,093
-1.0%
Industriële 25
102,550
+0.8%
Finansiële 15
15,404
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Nie net n goeie mamma,Kan n goeie vriendin ook wees
Want Ek is opregte mense. Het baie seer gekry. Ek is reguit mens. Ek is Altyd vriendelik en gee my Al's. Ek Hou daar van Om Saam mense te lag en sports te Kan hê. Ek Kyk...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot