AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Graanboere kan R55,6 miljoen meer op diesel bestee

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Johan Norval
Foto: Johan Norval
Die jongste verwagte styging in brandstofpryse, wat tot gevolg kan hê dat diesel in November moontlik R4,83 duurder as die ooreenstemmende tyd verlede jaar kan wees, sal beteken dat Wes-Kaapse graanboere ongeveer R96,60 per hektaar meer vir diesel sal betaal vergeleke met dieselfde tyd verlede jaar, sê Agri Wes-Kaap.

Luidens ’n verklaring deur dié organisasie word 16-23 liter/ha vir oes en wegry gebruik. Indien daar 20 liter/ha gebruik word en die prys van diesel in November met R1,37 styg, beteken dit dat boere ’n bykomende R27,50/ha aan diesel sal bestee.

Wanneer die toename gekwantifiseer word oor die hoofwintergraan-aanplantings in die Wes-Kaap, gaan daar vanjaar ongeveer R55,6 miljoen meer aan diesel bestee word tydens die oes- en wegryproses.

Dié toename word nie net toegeskryf aan die stygende prys van diesel nie, maar ook groter aanplantings.

Sou die meeste boere reeds genoeg diesel vir die oes- en wegryproses aangekoop het, sal daar volgens Agri Wes-Kaap steeds ’n enorme styging in die dieselrekening wees. Die dieselprys was R3,35 per liter, oftewel 28,4%, duurder in Oktober teenoor die ooreenstemmende tyd verlede jaar. Dit kom neer op ’n styging van R67/ha.

Agri Wes-Kaap steun Agri SA se beroep op die departement van minerale hulpbronne en energie om die gereguleerde prys van brandstof in toom te hou.

Mnr. Jannie Strydom meen dat stygende brandstofpryse nie net bydra tot die kosteknyptang en gepaardgaande verkleining van boere se winsmarges nie, maar kan ook aanleiding gee tot stygende voedselinflasie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot