AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9025
75,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9590
60,00
SUNS
07 Okt
-
10590
110,00
WEAT
07 Okt
-
7209
-1,00
WMAZ
07 Okt
-
5093
33,00
YMAZ
07 Okt
-
4976
28,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Graanboere moet wisselkoers troef

Graanboere moet winsgewend teen uitvoerpariteit kan boer, sê mnr. Jannie de Villiers, uitvoerende direkteur van Graan SA.

Hy het by die SA Voerkraalvereniging se beesboerkonferensie buite Pretoria daarop gewys dat daar nou ’n verskil van sowat R2 000/ton tussen in- en uitvoerpariteit is. “As ’n surplus winsgewend teen uitvoerpariteit geproduseer kan word, kan die bevolking goedkoop gevoed word. Terselfdertyd kan ander bedrywe wat van graan as voerbron afhanklik is, ook winsgewend produseer,” sê hy.

Sowat 73% van die voedselmandjie bestaan uit grane of word daardeur geraak. De Villiers sê om winsgewend teen uitvoerpariteit te wees, is ’n vrye mark sonder regeringsinmenging nodig. In ’n peiling by Graan SA se kongres het 93% van die graanboere aangedui dat hulle ’n vrye mark verkies.

Verdere is ’n stabiele politieke omgewing nodig. Navorsing toon dat daar ’n kans van 75% op sosiaal-ekonomiese onrus is wanneer voedselpryse styg. Wat graanboere nodig het, is goeie navorsing sodat opbrengste verhoog kan word. Bewaringsbewerkingpraktyke (40% van boere gebruik dit), meer besproeiingsboerdery (9% van die oppervlakte onder mielies word besproei en dit lewer 20% van die nasionale oes), oesversekering en volhoubare grondhervorming is nodig.

Eienaarskap

De Villiers sê as deel van Graan SA se ontwikkelingshulp word 5 000 bestaansboere gehelp om ’n kommersiële opbrengs van 4,5 ton/ha te behaal, 1 100 kleinskaalse boere word ondersteun, 140 gevorderde boere word gehelp om tot kommersiële boere te vorder en dan is daar 123 wat kommersiële status geniet met oeste van meer as 250 ton.

“Van hierdie boere se grootste probleme is ’n gebrek aan finansiering en eiendomsreg. Hulle kry nie titelaktes vir die grond nie en word eintlik maar plakkers op staatsgrond.” Nog ’n probleem is dat al hoe meer vrugbare saaigrond deur mynbou vernietig word.

Produksie moet nou na die Oos-Kaap verskuif, maar die grond daar is kommunale grond, wat dit moeilik maak om produksielenings te kry. Nogtans word geprobeer om produksie in die Oos-Kaap oor die volgende vyf jaar van 100 000 ton tot ’n miljoen ton op te skuif.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.17
-0.4%
Rand - Euro
17.64
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,711.85
-0.1%
Silwer
20.74
+0.4%
Palladium
2,273.00
+0.5%
Platinum
931.00
+0.6%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,307
-0.2%
Alle aandele
65,683
-0.2%
Hulpbronne 10
63,547
+0.4%
Industriële 25
79,566
-0.6%
Finansiële 15
14,011
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot