AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Graanboere se menings gelug

Verteenwoordigers by Graan SA-kongres het die geleentheid gehad om aan verskeie meningsopnames deel te neem.

Elke graanboer op die kongres moes sy stem uitbring deur antwoorde op vrae te kies. Die uitslag van die opnames het dan op groot beeldskerms verskyn.

Hier volg 'n klompie:

89% van die verteenwoordigers sal aanhou om Graan SA te ondersteun met ’n vrywillige heffing.

Graanboere by die kongres kry voorligtingsdienste deesdae by die volgende bronne: 40% van insetverskaffers; 27% van landboubesighede; 12% van Graan SA; 3% van regeringsdepartemente; 1% van die Landbounavorsingsraad en 17% van “ander bronne”.

93% van die verteenwoordigers verkies die vrye mark en 90% reken die regering moet nie daarby betrokke wees nie.

47,9% van verteenwoordigers dui aan dat landboubesighede die hoofbron van hulle produksielenings is en vir 31,8% is dit kommersiële banke.

55% van die verteenwoordigers reken die amptelike oesskattings is geloofwaardig.

66% van die verteenwoordigers reken die SAGIS-verslae is geloofwaardig.

81% van die verteenwoordigers produseer graan met GM-kultivars en 19% sal nie self dié gewasse eet nie.

98% ondersteun die beginsel van eenheid in die landbou.

64% van die verteenwoordigers glo nie die weervoorspellings nie en slegs 41% dink seisoenale voorspellings is akkuraat.

80% glo klimaatsverandering gebeur reeds.

Slegs 54% van die verteenwoordigers het hulle produksieplanne aangepas by die 2015-voorspellings van El Niño.

32% van die verteenwoordigers beoefen geenbewerking, 32,3% beoefen minimumbewerking, 32% kombineer die twee, 20,7% beoefen konvenstionele metodes en 1,5% doen glad nie bewaringsbewerking nie

Die grootste bedreigings vir landbou is staatsinmenging (68%), klimaat (24%) en finansies (8%)

67% van die verteenwoordigers het hulle eie graanstoorfasiliteite op die plaas.

Slegs 18% van die boere is betrokke by boerdery in die res van Afrika en slegs 22,3% het Afrika-planne.

34% voeg waarde tot hulle graan toe op die plaas.

63% van die verteenwoordigers sal herinvesteer in Suid-Afrika onder omstandighede soos dit nou is.

29,5% van die verteenwoordigers het tussen 10 en 20 werkers in hull diens.

22% van boere het buitelanders in hulle diens.

57% van die verteenwoordigers moet weens die droogte werkers aflê.

30% van die verteenwoordigers sal hulle plaas aan die regering verkoop teen huidige markpryse.

32% van die verteenwoordigers sal deur ’n 12 000 ha grondplafon geaffekteer word.

51% van die verteenwoordigers boer met “groen trekkers” en 20% met “rooies”.

54% van die verteenwoordigers se wederhelf is betrokke by die boerdery.

69% van die verteenwoordigers bestuur die boerdery as ’n familiebesigheid.

78% van die verteenwoordigers het ’n opvolgplan vir die besigheid.

31,2% van die verteenwoordigers is betrokke by wildboerdery.

38% van die verteenwoordigers beplan om in wildboerdery te belê.

72% van die verteenwoordigers se werkers het in die afgelope twee jaar formele opleiding gekry.

70% van die verteenwoordigers het selfoon-internet op die plaas.

Die aantal boere wat in landbou sal herbelê al is omstandighede nou nie goed nie – 63%

91% van die verteenwoordigers was al slagoffers van misdaad en diefstal.

24% van die verteenwoordigers se familie was al slagoffers van ’n plaasaanval.

En laastens: 79% van die verteenwoordigers het (darem) al vanjaar sy of haar liefde vir ’n wederhelf verklaar!

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
+0.0%
Rand - Pond
20.09
+0.0%
Rand - Euro
17.64
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,710.45
-0.1%
Silwer
20.72
+0.3%
Palladium
2,260.50
-0.1%
Platinum
924.66
-0.1%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot