AFGRI
BEAN
28 Jan
-
9479
0,00
CORN
28 Jan
-
4568
0,00
SOYA
28 Jan
-
9642
0,00
SUNS
28 Jan
-
12400
0,00
WEAT
28 Jan
-
6515
0,00
WMAZ
28 Jan
-
4619
0,00
YMAZ
28 Jan
-
4643
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Graanhanteerders skuif tonne graan

Graanhanteerders in Suid-Afrika het verlede jaar uitstekende werk gedoen om die beskikbaarheid van graan te verseker en sodoende ’n bydrae gemaak tot voedselsekerheid.

Suid-Afrikaanse graanhanteerders het verlede jaar onder moeilike omstandighede verseker dat graan beskikbaar was in Suid-Afrika en buurlande, en het sodoende ’n bydrae gemaak tot voedselsekerheid, het me. Annetjie Loio, voorsitter van die graanhanteringsorganisasie van Suiderer-Afrika (Gosa), by hul onlangse simposium op Mosselbaai gesê.

“Behalwe dat hulle ’n plaaslike mielie-oes van meer as 7 miljoen ton hanteer het, is meer as 2 miljoen ton mielies deur die hawens van Kaapstad, Durban, Port Elizabeth, Oos-Londen en Richardsbaai ingevoer.”

Ander lande se invoere

Sy sê wit mielies is van Mexiko en Amerika ingevoer en geel mielies van Argentinië, Brasilië, Roemenië, Oekraïne en Amerika. “Ons lede het meer as 66 skeepsvragte mielies afgelaai. Die grootste daarvan was ’n skip van Oekraïne met 54 547 ton geel mielies aan boord. In ’n stadium het ons lede in Durbanhawe 160 spoorwegwaens en 400 vragmotors per dag gelaai.

“Die invoer van koring, graansorghum, sojabone, sonneblomsaad en oliekoek is ook suksesvol hanteer, terwyl mielies vir ons buurlande deur Suid-Afrikaanse hawens en die hawens van Maputo en Beira ingevoer is.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.20
-0.1%
Rand - Pond
21.30
+0.1%
Rand - Euro
18.70
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.30
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,012.08
+0.8%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek n maat
Dis nie maklik om oor jou self teskryf nie , maar hier gaan ons ! Ek is opreg en kan vertrou word , hou glad nie van om eimand seer temaak of mislei nie , ek is ook ma net n...
Lief vir die lewe
Baie lief vir die natuur, Hou van besig wees en om aktief te wees in sport. Neem fotos van die natuur, diere en alles wat vir my mooi is.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot