AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Graankrisis dreig

Suid-Afrika se graanbedryf stuur op 'n ramp af. Met planttyd feitlik verstreke, is dit eenvoudig te droog om nog mielies te plant. As dit nie binne die volgende twee weke goed reën nie, word 'n ernstige tekort aan mielies en mieliemeel verwag.

Só waarsku mnr. Bully Botma, voorsitter van Graan Suid-Afrika (GSA), wat 'n dringende afspraak met pres. Thabo Mbeki aangevra het. Die Regering sal daadwerklik moet help om 'n krisis af te weer. Volgens 'n GSA-opname is net 20 % tot 80 % van die beplande aanplantings in Mpumalanga gedoen, terwyl boere op die Hoëveld ? waar planttyd al verby is -- nog niks geplant het nie. In sommige dele van die Vrystaat is 30 % minder mielies as beplan geplant, terwyl 85 % minder mielies geplant is in die distrikte Frankfort en Villiers. Die klein aanplantings in die distrikte Marquard en Senekal is 'n algehele mislukking. Net sowat 5 % van die beplande aanplantings is in die distrikte Vredefort, Koppies en Sasolburg gedoen, maar dit wat opgekom het, gaan nou tot niet. Indien dit gou reën, kan dié boere nog tot 19 Desember plant. In sommige distrikte in Noordwes is 20 % tot 30 % van die aanplantings voltooi, terwyl boere in die distrikte Koster, Randfontein en Ventersdorp nog niks geplant het nie. Hulle kan egter nog tot 15 Desember plant en boere in sommige ander distrikte nog tot einde Desember. Volgens mnr. Johan van den Berg van Enviro Vision, 'n private weervoorspellingsdiens in Bloemfontein, is net sowat een miljoen hektaar mielies al geplant. Vanweë gebrekkige reën verlede week is dit onwaarskynlik dat 3,026 miljoen hektaar mielies geplant sal word soos die Nasionale Oesskattingskomitee (NOK) voorspel het. Indien 20 mm reën nog vandeesweek uitsak, sal die plantoppervlakte net 10 % tot 20 % kleiner as die NOK-voorspelling wees. Sou die eerste reën eers van 15 tot 25 Desember uitsak, kan die oppervlakte onder mielies tot 2,3 miljoen hektaar daal en indien geen reën voor Kersfees uitsak nie, kan dit so laag as 1,8 miljoen hektaar wees. Intussen berig die Suid-Afrikaanse Graaninligtingsdiens (Sagis) dat plaaslike mielieboere tot einde Oktober reeds 8,437 miljoen ton mielies van vanjaar se oes gelewer het, bestaande uit 5,046 miljoen ton wit en 3,391 miljoen ton geel mielies. Altesaam 274 000 ton wit en 125 000 ton geel mielies is tot einde Oktober ingevoer, terwyl 518 000 ton heel mielies tot dié datum uitgevoer is, asook 50 000 ton mielieprodukte. einde13 Desember 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
-0.9%
Rand - Pond
19.92
-2.5%
Rand - Euro
17.62
-1.4%
Rand - Aus dollar
11.67
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,662.28
+0.1%
Silwer
18.77
-0.7%
Palladium
2,221.00
+3.3%
Platinum
870.50
+0.5%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.3%
Industriële 25
76,769
-2.2%
Finansiële 15
13,707
-2.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir die lewe saam met sielsgenoot
Christen, Eerlik, opreg, liefdevol, omgee, rolbal ,stap, reis, baie goeie humorsin, intelligent, sing en fluit graag , koorsanger en solo, uiteet, dans. Grapjas
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot