AFGRI
BEAN
19 Okt
-
6905
-15,00
CORN
19 Okt
-
3078
-7,00
SOYA
19 Okt
-
7180
-25,00
SUNS
19 Okt
-
9910
182,00
WEAT
19 Okt
-
5730
-12,00
WMAZ
19 Okt
-
3178,40
-21,60
YMAZ
19 Okt
-
3341,2
-14,80
AMT
Beeste A2/3
15 Okt
-
52,8
-0,02
Beeste AB2/3
15 Okt
-
51,31
-0,01
Beeste B2/3
15 Okt
-
48,96
-0,01
Beeste C2/3
15 Okt
-
45,22
-0,01
Bevrore Hoender
15 Okt
-
29,38
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
15 Okt
-
70,93
-0,02
Bokooie
15 Okt
-
48,66
-0,06
Groot (meer as 40 kg)
15 Okt
-
45,81
-0,06
Hoender (IQF)
15 Okt
-
27,14
-0,01
Medium (30-40kg)
15 Okt
-
54,22
0,00
Skaap A2/3
15 Okt
-
83,02
0,03
Skaap AB2/3
15 Okt
-
76,42
0,01
Skaap B2/3
15 Okt
-
70,77
0,02
Skaap C2/3
15 Okt
-
66,17
0,04
Speenkalf
15 Okt
-
39,71
-0,04
Spekvarke
15 Okt
-
26,67
-0,01
Stoorlammers
15 Okt
-
44,17
0,02
Varkwors
15 Okt
-
22,08
-0,01
Vars Hoender
15 Okt
-
31,07
0,00
Vleisvarke
15 Okt
-
28,47
-0,01
Wol (skoon)
15 Okt
-
163,22
0,00

Graanopberging: Grain Handlers, Premium Foods open aanleg

akkreditasie
Die nuwe opbergingskompleks van Grain Handlers wat op Kroonstad gebou is. Deur die silo’s reg langs Premium Foods se meule op te rig, kan die maatskappy vervoerkoste aansienlik verminder, wat voordeel vir graanboere inhou. Foto: Gerrit Bezuidenhout
Die nuwe opbergingskompleks van Grain Handlers wat op Kroonstad gebou is. Deur die silo’s reg langs Premium Foods se meule op te rig, kan die maatskappy vervoerkoste aansienlik verminder, wat voordeel vir graanboere inhou. Foto: Gerrit Bezuidenhout
Die opening van Grain Handlers se silo-aanleg in Kroonstad hou ongekende voordele vir Suid-Afrikaanse graanboere in, veral wat betref die bemarking en verskaffing van mielies.

Die nuwe aanleg, wat reg langs Premier Foods se meule is, sal die maatskappy in staat stel om mielies teen ’n aansienlik laer koste na die meule te vervoer as wat vroeër die geval was, het mnr. Hennie de Lange, direkteur van Unigrain en voorsitter van Nexgro, gesê. Nexgro is die virtuele platform wat graanboere in staat stel om direkte beheer van hul plaasdata, produkte en pryse te neem.

Die aanleg is oor ’n tydperk van 18 maande gebou, maar die idee daarvoor het reeds sowat sewe jaar gelede posgevat. “Toe ons die grond reg langs Premier Foods kon kry, was alles gereed, want dit gaan alles oor die lengte van daardie vervoerband wat mielies direk na die meule neem. Dit stel ons nou in staat om die laer vervoerkoste se voordeel aan ons boere terug te gee.” Die aanleg kan 60 000 ton hou, met die uitlaaiketting wat mielies teen 150 t/uur uit die silo en na die meule kan vervoer.

Mnr. Kobus Gertenbach, hoofbestuurder van Premier Foods, het gesê daar is ’n noue verbintenis tussen die maatskappy en boere. “Die landbougemeenskap het Premier Foods bygestaan in moeilike tye en dit is vir ons goed om nou weer op ons beurt ’n oplossing aan ons graanboere te kan bied.”

Gertenbach het gesê na opgraderings aan Premier Foods se meule het die maatskappy besef dat hy slegs 15 dae se voorraad kon opberg, maar nie meer silo’s kon bou nie. “Ons kon wel die grond daarvoor verskaf en hierdie aanleg stel ons nou in staat om meer plaaslaaivragte in te neem en op te berg. Dit gaan beslis ’n groot verskil in die toekoms vir boere en ons eie bedrywighede maak.”

Grain Handlers
Die voerband wat die opgebergde mielies direk na die meule neem. Gewoonlik sou padvervoer gebruik moes word, maar met ’n vermoë van 150 t/uur maak dit die uitlaai van mielies veel doeltreffender en kostebesparend. Foto: Gerrit Bezuidenhout

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.53
+1.2%
Rand - Pond
20.06
+0.7%
Rand - Euro
16.90
+1.0%
Rand - Aus dollar
10.87
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,769.80
+0.2%
Silwer
23.69
+2.1%
Palladium
2,102.50
+3.9%
Platinum
1,043.68
+0.4%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,190
-0.1%
Alle aandele
66,776
-0.0%
Hulpbronne 10
63,288
-0.5%
Industriële 25
84,981
+0.6%
Finansiële 15
14,022
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekker kos met lekker wyn
Saggeaard rustig, hou van kamp en buitelewe. Stokperdjie is radio amateur. Wil nie baklei en argimenteer nie. Ek gaan graag met my motorhome kamp op afgelee plekke. Ek is...
I was made for you
God het my n liefdevolle en unieke vrou gemaak. Hy het my glimlag gemaak uit sonlig my n hart van goud gegee. Ek Wil lewe, lag en gelukkig wees. Altyd Baie liefde om uit te deel...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot