AFGRI
BEAN
30 Jan
-
9724,8
70,80
CORN
30 Jan
-
4600
8,00
SOYA
30 Jan
-
9400
-135,00
SUNS
30 Jan
-
9951
-269,00
WEAT
30 Jan
-
6782
73,00
WMAZ
30 Jan
-
4355
-63,00
YMAZ
30 Jan
-
4484,6
-49,40
AMT
Ave Wool - Non RWS
20 Jan
-
170,89
-2,92
Ave Wool - RWS
20 Jan
-
181,89
-7,19
Beeste A2/3
20 Jan
-
58,72
2,37
Beeste AB2/3
20 Jan
-
58,36
3,52
Beeste B2/3
20 Jan
-
56,86
4,26
Beeste C2/3
20 Jan
-
52,54
0,65
Bevrore Hoender
20 Jan
-
31,75
-2,38
Bokkies (onder 30 kg)
20 Jan
-
63,65
-0,77
Bokooie
20 Jan
-
40,24
-2,32
Groot (meer as 40 kg)
20 Jan
-
41,1
-3,43
Hoender (IQF)
20 Jan
-
32,82
0,66
Medium (30-40kg)
20 Jan
-
56,66
1,18
Pork Average
20 Jan
-
37,05
0,71
Poultry Average
20 Jan
-
32,38
-0,99
Skaap A2/3
20 Jan
-
87,14
3,08
Skaap AB2/3
20 Jan
-
80,78
-2,47
Skaap B2/3
20 Jan
-
70,13
0,82
Skaap C2/3
20 Jan
-
65,78
1,26
Speenkalf
20 Jan
-
36,84
0,12
Spekvarke
20 Jan
-
38,49
1,90
Stoorlammers
20 Jan
-
38,71
0,25
Varkwors
20 Jan
-
29,77
0,61
Vars Hoender
20 Jan
-
32,57
-1,26
Vleisvarke
20 Jan
-
36,9
0,60

Graansaak weer voor Tribunaal

Die Mededingingskommissie en sewe maatskappye betrokke by die graanhandelsaak verskyn Woensdag voor die Mededingingstribunaal.

Die Mededingingskommissie en sewe maatskappye betrokke by die graanhandelsaak verskyn Woensdag (9 November 2011) voor die Mededingingstribunaal.


Luidens ’n verklaring sal die tribunaal dan gevra word om die ooreenkomste wat die kommissie en die maatskappye bereik het, goed te keur en te bevestig.


Dít vorm deel van die ondersoek na 17 maatskappye wat glo betrokke was by prysvastelling met die opberging van en handel in graan. Die kommissie se ondersoek na dié saak het op 17 Maart 2009 begin.


Die ooreenkoms

Die ooreenkoms bepaal dat GWK Bpk., NTK Limpopo Agric Bpk., NWK, OVK Operations Bpk., Senwes Bpk., Vrystaat Kooperasie Bpk. en die Graan Silobedryf (Edms.) Bpk. onderneem om met die kommissie saam te werk.


Verder onderneem hulle om hulle te weerhou van enige oortreding van die Mededingingswet, veral ten opsigte van prysvasstelling. Die maatskappye gaan ook programme ontwikkel en instel om te verseker hulle voldoen aan die wetgewing.


Die maatskappye het ook ingestem om elk ’n boete te betaal. Dié boetes verteenwoordig 4% van elkeen se omset vir die 2009-boekjaar.


Die grootste boete van R7 628 670,36 is aan Senwes opgelê. NWK en Vrystaat Koöperasie moet onderskeidelik R3 295 158, 08 en R1 286 969, 22 betaal. Die ander boetes wissel tussen sowat R300 000 en R100 000 elk.


Die tribunaal kan die boetes bekragtig, verwerp of vra dat aanpassings gemaak moet word. Agt ooreenkomste in verband met dié saak is reeds afgehandel, met boetes van altesaam meer as R22 miljoen.


8 November 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.41
-1.2%
Rand - Pond
21.50
-0.6%
Rand - Euro
18.89
-0.9%
Rand - Aus dollar
12.29
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Platinum
1,009.02
-0.4%
Palladium
1,637.70
-0.5%
Goud
1,922.40
-0.3%
Silwer
23.59
-0.1%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,344
-0.6%
Alle aandele
80,325
-0.6%
Hulpbronne 10
77,934
+0.1%
Industriële 25
102,701
-1.1%
Finansiële 15
16,323
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hou van kamp
Gemaklik met vriendelike geaardheid. Goeie waardes heg baie waarde aan eerlikheid. Natuur en kamp is van my voorkeure. Gesond en sportief. Bok vir sport
Kom dans in die reen saam my
Eks passievol. lewens lustig. never a dull moment. ek bring die son saam waar ek gaan. hou van die simpel lewe . maar met baie liefde in
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot