AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Graanuitvoer byna gekeer oor verkiesing

’n Mengsel van die droogte en verkiesingsvrees het byna gesorg dat SA se uitvoer van graan gekeer is.

Net voordat dit onlangs in Noordwes begin reën het, het ’n sterk gerug geloop dat die Regering die land se grense vir graanuitvoer gaan sluit uit vrees vir stygings in voedselpyse voor verkiesingstyd.

Mnr. Jannie de Villiers, uitvoerende hoof van Graan SA, het op die opening van Syngenta se leierskapakademie vir jong graanboere aan die Vrystaatse Universiteit gesê dié plan het gelukkig deur die mat geval toe neerslae kort daarna wydverspreid begin val het. Hy het ’n sterk pleidooi via amptelike weë gerig het dat só ’n plan nie deurgevoer moet word nie.

Prys van ou seisoenmielies styg skerp
Uitvoer steun die plaaslike mieliepryse normaalweg sterk. Sedert die begin van die huidige bemarkingsjaar, op 1 Mei 2013, het die RSA reeds oor die 760 000 ton wit mielies en byna 1,1 miljoen ton geel mielies uitgevoer.

Intussen het die plaaslike prys van ou seisoenmielies, veral wit mielies, die afgelope maande skerp gestyg namate ’n plaaslike tekort, voordat vanjaar se nuwe seisoenmielies begin inkom, al hoe sterker gedreig het.

Teen Januarie was die plaaslike geelmielievoorraad op sy laagste vlak in nege maande. Die nuus het ook pas gebreek dat die huidige bemarkingseisoen se eerste vrag invoermielies (geel mielies) glo inderdaad na Suid-Afrika op pad is.

Boere in produksiegebiede, soos Marble Hall, het egter ook pas die nuwe seisoen se eerste mielies begin stroop, wat vrese oor ’n tekort en voedselprysinflasie in die komende verkiesingstyd behoort te demp.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp en iemand wat dit wil deel ,nie noodwendig alles nie. Geniet netjiese tuin en tuis. Ek hou van mense wat...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot