AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9050
-42,00
CORN
04 Okt
-
4878
-82,00
SOYA
04 Okt
-
9285
-80,00
SUNS
04 Okt
-
10182,8
2,80
WEAT
04 Okt
-
7200
1,00
WMAZ
04 Okt
-
4595
-68,00
YMAZ
04 Okt
-
4853,8
-76,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Graham Beck fokus op wyn met borrels

Dis die einde van die pad vir stil wyne by Graham Beck.

Die Beck-­familie gaan oor die volgende drie jaar R150 miljoen belê om die Graham Beck-kelder te vestig as produsent wat slegs in Méthode Cap Classique-­wyne (MCC) spesialiseer.

“Ons produseer op die oomblik sowat 110 000 (12 bottel)-­kartonne vonkelwyn en wil dit oor die volgende paar jaar opstoot na 250 000 kartonne,” sê mnr. Chris du Toit, uitvoerende hoof van Graham Beck. Altesaam R150 miljoen sal aangewend word om nuwe Chardonnay­ en Pinot Noir-wingerde op die Robertson-­landgoed te vestig en ’n nuwe parskelder en ekstra stoorfasiliteite van 8000 m² op te rig.

In die nuwe kelder, toegerus met die nuutste tegnologie uit Champagne in Frankryk, sal heel trosse gepars kan word binne die tydperk van 18 dae, waarin MCC­-druiwe by die kelder gepars word. Die Chardonnay­ en Pinot Noir-­klone is spesiaal uitgesoek vir MCC-produksie.

“Ons probeer om altyd om so 80% van ons druiwe self te produseer, so ons sal voldoende moet aanplant om by die volume uit te kom. Tans het ons 75 ha, so daar sal minstens nog 100 ha bykom oor tyd.”

Volgens hom het die direksie en eienaars al vier jaar gelede begin nadink oor Graham Beck se “werklike identiteit”. “Tot nou het ons stil­ en vonkelwyn produseer, maar ons was nie die een of die ander nie. Ons was êrens tussen­in. Ons het besluit om dapper te wees en in die vonkelwynwêreld te speel en Suid­-Afrika se vonkelwynverteenwoordiger te wees in die wêreld,” sê Du Toit.

Handelsmerke verkoop

Die kelder het die afgelope maande sy bekende Railroad Red-, Waterside Chardonnay- en Pinno-­handelsmerke aan DGB verkoop. Die superpremie­reeks, met ’n ekologiese inslag, The Game Reserve, het ’n nuwe tuiste by Rooiberg Kelder gekry. Dit sal egter nog vir twee jaar met die Graham Beck­-handelsmerk spog. Rooiberg is een van Graham Beck se vennnote in die Rooiberg Breede Rivier-bewarea.

“Geld is altyd belangrik in enige saak en die verkoopstransaksie sal help om die uitbreidings te finansier, maar dis ’n druppel in die emmer. Die grootste belegging word deur die Beck-­familie gedoen. Dit was ’n sakebesluit vir hulle, so die belegging moet die nodige rendiment gee. Ons model wys dit kan finansieel sin maak; dit was nie net ’n emosionele of bemarkingsbesluit nie,” sê Du Toit.

Mnr. Pieter “Bubbles” Ferreira, keldermeester en wynmaker, is verheug om vorentoe slegs te fokus op vonkelwyn wat volgens die klassieke metode geproduseer word. “Ons verbintenis om die beste te wees beteken dat ons strategiese­ en beleggingsbesluite moet neem in ons voortdurende soeke na die volmaakte borrel,” sê hy.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.78
+0.3%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.55
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.8%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,707.29
+0.4%
Silwer
20.81
+0.5%
Palladium
2,257.97
+1.5%
Platinum
908.03
+0.4%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,093
+2.2%
Alle aandele
65,585
+2.1%
Hulpbronne 10
63,117
+2.4%
Industriële 25
79,324
+2.3%
Finansiële 15
14,015
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my hooi vurk
Enige in my soort uniek skamerig hardwerkend dink darm ekt redelike goeie maniere. ag leer my net ken. Ek sal jou hand vashou as ons in die straat stap darm
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot