AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Grain Academy bring alumni byeen

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mnr. Ndaba Ntsele, voorsitter van die Pamodzi-groep en die Black Business Council, tydens die AgAcademy reünie. Foto: GERRIT BEZUIDEHOUT
Mnr. Ndaba Ntsele, voorsitter van die Pamodzi-groep en die Black Business Council, tydens die AgAcademy reünie. Foto: GERRIT BEZUIDEHOUT

Alumni van die akademie het bymekaargekom om ’n dinkskrum te hou en na oplossings vir die huidige kwessies binne die landboubedryf te soek.

Bedryfsleiers, insluitende mnre. Ndaba Ntsele, uitvoerende voorsitter van Pamodzi en die Black Business Council, Kallie Schoeman, besturende direkteur van die Schoeman-groep, Pierre Verceuil, voorsitter van Agri SA, Chris Schutte, uitvoerende hoofbestuurder van Astral Foods, en Jannie de Villiers, voormalige hoofbestuurder van Graan SA, het afgevaardigdes toegespreek oor die rol wat hul boerderye moet speel.

Schoeman het aan die alumni gesê om hulself toekoms-bestand te maak. “Skep die perfekte storm in jou verbeelding en maak gereed vir die ergste, terwyl jy steeds hoop op die beste,” het Schoeman die Stockdale-paradoks aangehaal en alumni aangeraai om deurentyd risiko-analises uit te voer. “Daar moet ook ’n plan wees om jouself teen die huidige bestel te beskerm en dit moet deel vorm van ’n verantwoordelikheid om aktief in die landbou-politieke arena te wees. Hierdie nuwe jong groep moet die landbou help om by die kwessie van swart en wit produsente verby te beweeg. Dit beteken ook dat huidige leiers nuwe produsente om die tafel moet kry wat ernstig is oor opvolging. Dit is julle wat ook meer uitgesproke moet word oor die huidige situasie en help om ’n oplossing te vind. Staan op, daag op en lei in julle gemeenskappe,” het Schoeman gesê.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
-0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
Jy lewe net eenkeer kom maak die beste daarvan
Vriendelike lewenslustige weduwee wat graag nuwe mense wil ontmoet. Hou van dans en die natuur en soms net rustig wees
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot