AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Gratis horings om renosters te red

Gee renosterhorings gratis weg om misdadigers wat wil stroop, te stuit, sê ’n wildveearts en ekoloog van Limpopo.

Gee renosterhorings gratis weg om misdadigers wat wil stroop, te stuit, sê ’n wildveearts en ekoloog van Limpopo.

Hy stel ’n skenkingsverdrag tussen Asiatiese regerings en dié van lande in Suider-Afrika voor om renosterhoring te reguleer en kosteloos aan gebruikers te voorsien om renosters van uitwissing te red.

Deur die horings gratis weg te gee, stuur ’n mens die sein uit dat dit waardeloos is, sê dr. Wilhelm Schack. Renosterhoring word al die afgelope 2 000 jaar in Oosterse medisyne gebruik al het dit volgens navorsing geen medisinale waarde nie en is dit chemies vergelykbaar met perdehoewe.

Die huidige markprys daarvoor is bykans R500 000/kg. “Teen die huidige stropingstempo van ’n renoster elke 21 uur, sal die diere teen 2023 uitgewis wees indien iets dramaties nie gedoen word om die uitwissing van renosters te red nie.

Verlaag waarde

“Die enigste manier om dit te bekamp, is om renosterhoring sy waarde te laat verloor en met ’n opvoedingstaak onder Oosterse jeugdiges te begin,” sê Schack.

Hy stel voor dat opgebergde horings en dié van natuurlike renostervrektes aanvanklik gebruik word en daarna horings wat wildboere oes. Druk bou op teen die internasionale bewaringsliggaam Cites om die oes van renosterhoring te wettig.

Volgens Wildbedryf SA se nuusbrief meen dr. Michael Eustace, ’n internasionale wildbewaringsekonoom, renosterhoringverkope kan bykans R800 miljoen per jaar vir wildbewaring in Suider-Afrika inbring.

Hy meen ’n sentrale verkopingsorganisasie moet op die been gebring word om verkope aan geregistreerde, Oosterse farmaseutiese maatskappye te reguleer soortgelyk aan die regulering van diamantverkope deur De Beers.

3 Januarie 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.68
+0.9%
Rand - Pond
20.24
-0.2%
Rand - Euro
17.62
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.44
+1.6%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,721.89
+1.3%
Silwer
21.03
+1.6%
Palladium
2,311.50
+3.9%
Platinum
929.50
+2.8%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.4%
Alle aandele
66,313
+3.3%
Hulpbronne 10
64,568
+4.7%
Industriële 25
80,073
+3.3%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot