AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Grensbeheer glo slegs vir risiko's

Diere uit Lesotho hou geen siekterisiko’s in vir Suid-Afrikaanse veeboere nie, reken dr. Mpo Maja.

Diere uit Lesotho hou geen siekterisiko’s in vir Suid-Afrikaanse veeboere nie. Daarom word weidingspermitte aan die land se boere uitgereik en grensbeheer nie toegepas nie, het dr. Mpo Maja van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye, op die nasionale organisasie vir opkomende rooivleisprodusente (Nerpo) se kongres in Pretoria gesê.

“Die verantwoordelikheid van die departement se afdeling dieregesondheid is slegs om te kyk na gevalle waar die beweging van diere ’n risiko inhou. Buurlande, soos Lesotho, Namibië en Botswana, wat dieselfde dieregesondheidstatus as Suid-Afrika het, hou nie ’n bedreiging van siekterisiko’s in nie en grensbeheer is dus nie nodig nie,” het sy gesê.

Talle boere het skerp te velde getrek teen die Regering se onvermoë om sy eie regulasies af te dwing. Hulle meen swak grensbeheer met Suid-Afrika se buurlande skep ’n risiko vir veeboere en het die Regering se goedkeuring van weidingsregte aan mense van Lesotho bevraagteken.

Swak grensbeheer
Verskeie boere het melding gemaak van mense en diere wat vrylik uit buurlande, soos Zimbabwe, Mosambiek en Lesotho, oor Suid-Afrika se grense beweeg waar daar geen heinings is nie. Boere van Limpopo het op die kongres gesê hulle is bewus van ’n “versamelkraal” teen die grens waar vee vanuit Zimbabwe aangehou word voordat dit in die binneland verkoop word.

Klagte by die SA Polisiediens val glo op dowe ore omdat sy lede self by die “winsgewende onderneming” betrokke is, is beweer. Maja het toegegee dat Zimbabwe, Mosambiek en die Krugerwildtuin wel ’n bron van kommer is.

Volgens haar sal die Krugerwildtuin se grensheinings eerste aandag kry en dan sal gekyk word na grensheinings met Zimbabwe en Mosambiek. Volgens haar is die grensheinings in die noorde van KwaZulu-Natal (KZN) in ’n goeie toestand en het geen herstelwerk nodig nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.91
+0.9%
Rand - Pond
19.36
-0.2%
Rand - Euro
17.25
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.63
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,637.39
+0.9%
Silwer
18.69
+1.8%
Palladium
2,071.50
+1.4%
Platinum
863.00
+1.2%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,437
+0.3%
Alle aandele
63,823
+0.3%
Hulpbronne 10
56,211
-0.0%
Industriële 25
79,496
-0.0%
Finansiële 15
14,161
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
So sorts soos stoop
N ma Nuwe mense ontmoet Hier vir nou Hou van kook en kos maak Praat met my Wie weet wat wag Sien uit vir wat voorle Lus vir die lewe
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot