AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Groei nodig in SA tilapiabedryf

Suid-Afrika se tilapia-bedryf moet saam met die wêreldwye neiging beweeg waar produksie verlede jaar tot 3,2 miljoen ton gegroei het.

Suid-Afrika se tilapia-bedryf moet saam met die wêreldwye neiging beweeg waar produksie verlede jaar tot 3,2 miljoen ton gegroei het.


Só reken mnr. Etienne Hinrichsen, voorsitter van die Akwakultuur-vereniging van Suider-Afrika. Hy het akwaboere op die Dicla se tilapia-opedag naby Krugersdorp aangemoedig om die plaaslike bedryf te vestig en uit te brei.


Volgens Hinrichsen het verbruik van dié vis in Amerika tussen 2009 en verlede jaar van 0,55% tot 0,59% van die wêreld se verbruik gegroei. “Dit is ’n toename van 12 500 ton vir een jaar in een wêrelddeel.”


Die bedryf in Afrika

Hinrichsen sê Afrika suid van die Sahara is tans die vinnig groeiendste mark ter wêreld, en die plaaslike bedryf moet seker maak dat hy eerste in die ry staan om die groeiende mark te bedien.


Brasilië, Egipte, China en Indië is van die lande wie se produksie tans die meeste groei, en Hinrichsen waarsku dat as die plaaslike mark nie betyds optree nie, gaan dié en ander wêreldleiers op die Afrika-mark inbeweeg om aan die groeiende vraag te voldoen.


Suid-Afrika is ’n skilpad

Die Suid-Afrikaanse mark is tans ’n skilpad wat stilstaan terwyl hy sy nek ver uitrek om die globale mark dop te hou, verduidelik Hinrichsen. “Suid-Afrika staan tans en kyk na dié globale verskynsel en weet nie regtig waarheen om te beweeg nie.”


Volgens Hinrichsen moet die bedryf baie meer ondersteuning en politieke wilskrag kry as wat tans die geval is. “Ons Regering het al stappe gedoen, maar in lande waar die bedryf suksesvol is, is dit duidelik dat hul regerings meer ondersteuning en geld aan die bedryf verskaf.”


’n Kode van beste praktyk moet ook vir die bedryf saamgestel word.


Lees hier meer oor akwakulturr.


Wees versigtig . . .

Hinrichsen waarsku voornemende tilapia-boere om alle koste in ag te neem, veral die koste van voer vir die visse asook energiekoste om die regte temperature vir die visse daar te stel.


Hy is ook bekommerd oor die invloed van die toenemende voorkoms van die spesie O.niloticus in Suid-Afrika, aangesien dit die voortbestaan van die land se inheemse spesie, O.mossambicus, kan bedreig.


* Sowat 50% van die vis wat deur mense verbruik word, sal teen die einde van volgende jaar van akwakultuur-plase afkomstig wees. Lees die storie hier.


29 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
+0.4%
Rand - Pond
21.26
+0.4%
Rand - Euro
18.32
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,767.69
-1.7%
Silwer
22.21
-4.1%
Palladium
1,875.98
-1.3%
Platinum
999.37
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Bietjie van 'n Romantikus wat graag geselsdap soek
Ek is vriendelike mens wat nie baie issues het nie. Ek is 'n 'software developer' en as sulks baie lief vir tegnologie. Ek hou daarvan om lekker te lag word ook...
Passionate.
Hou van eerlikheid. Is nog jonk van gees. Hardwerkend. Passionate vir ware liefde. Hou van shopping en uiteet. See vakansies
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot