AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9686,4
86,40
CORN
03 Feb
-
4500
-52,00
SOYA
03 Feb
-
8630
-17,00
SUNS
03 Feb
-
11093
-268,00
WEAT
03 Feb
-
6700
-28,00
WMAZ
03 Feb
-
4260
-27,00
YMAZ
03 Feb
-
4394
-27,00
Skenk 'n artikel

Groen spriete wys Jagersfontein op herstelpad

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Gewasse word besproei in die distrik Jagersfontein. Foto: Marius Schuurman
Gewasse word besproei in die distrik Jagersfontein. Foto: Marius Schuurman

Mnr. Albertus van Schalkwyk, voorsitter van die Jagersfontein-boerevereniging, sê opruimingswerk gaan onverpoos voort. “Terwyl daar ’n ondersoek voortduur om te bepaal wie vir die ramp verantwoordelik was, is die myn steeds besig met opruimingswerk. Die dorp is meestal skoongemaak met die myn wat ook verseker het dat ongesuiwerde riool nie in die plaaslike spruit beland nie, maar weens die ondersoek is nog nie begin met herstelwerk op die mynterrein self nie.”

Van Schalkwyk sê dat dit op die omliggende plase wat deur die ramp beïnvloed is, beter gaan. “Ons het goeie reën die afgelope seisoen gehad, wat die keerwalle op die plase skoongespoel het. Produsente kan dus weer besproei soos nodig nadat toetse bewys het dat daar geen toksiese middels in die water is nie.”

Die Wolwasdam is nog ’n probleem, sê Van Schalkwyk, weens swaar metale wat daarin agtergebly het.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.48
-2.3%
Rand - Pond
21.07
-0.8%
Rand - Euro
18.88
-1.2%
Rand - Aus dollar
12.10
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Platinum
973.57
-5.0%
Palladium
1,621.00
-2.9%
Goud
1,865.26
-2.5%
Silwer
22.34
-4.8%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
74,082
+0.6%
Alle aandele
80,241
+0.6%
Hulpbronne 10
75,186
+0.7%
Industriële 25
103,461
+0.8%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons geniet ons geluk en vreugde saam.
Ek het n aangename en sterk persoonlikheid. Ek is n omgee mens wat altyd net die beste wil gee en doen. Ek het n goeie humorsin en is baie lief vir die natuur. Ek hou van goeie...
Plat op aarde boeremeisie opsoek na liefde
Ek het 'n hart van goud, mal oor diere, het' n liefde vir kinders, hou van kosmaak, bak, visvang, naweke weg ens.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot