AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Groen veldtog vir biodiversiteit

'n Veldtog om die verantwoordelike benutting van Suid-Afrika se biodiversiteit te bevorder, is bekend gestel.

'n Nuwe veldtog om die verantwoordelike benutting van Suid-Afrika se biodiversiteit te bevorder, is in Johannesburg deur die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging en Villa Crop Protection bekend gestel.

Die Springbok-rugbyspeler Victor Matfield het ook sy steun gegee en die byeenkoms bygewoon. Mnr. Tom Fraser jr., die gewasbeskermingsmaatskappy se uitvoerende beampte vir verkope en verkryging, het ’n tjek vir R200 000 aan mnr. Chris Niehaus, hoof- uitvoerende beampte van die vereniging, oorhandig om die veldtog te help finansier.

Die doel is om mense aan te moedig om die biodiversiteit op ’n ekonomiese, sosiale en omgewings-verantwoordelike wyse te benut waarin ekstensiewe wildboerdery, jag en ekotoerisme ’n belangrike rol kan speel.

Klem is veral op die onwettige doodmaak van renosters en uitroei van broodbome gelê.

Byskrif: Mnr. Tom Fraser jr. (regs), die maatskappy se uitvoerende beampte vir verkope en verkryging, oorhandig ’n tjek vir R200 000 aan mnr. Chris Niehaus, hoof- uitvoerende beampte van  die vereniging. Die Springbok-rugbyspeler Victor Matfield (middel) het ook sy steun gegee. Foto: Charl van Rooyen (Klik net op foto om te vergroot.)

groenreg

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.65
-0.1%
Rand - Pond
20.22
+0.1%
Rand - Euro
17.59
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.48
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,718.14
-0.5%
Silwer
20.81
-1.2%
Palladium
2,300.50
-1.0%
Platinum
926.00
-0.8%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,840
0.0%
Alle aandele
66,313
0.0%
Hulpbronne 10
64,568
0.0%
Industriële 25
80,073
0.0%
Finansiële 15
14,053
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot