AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Groenskrif: Karaan moet nou help

Prof. Mohammad Karaan is die groot taak opgelê om die Groenskrif oor grondbeleid aan te pas en te verbeter.

Prof. Mohammad Karaan is die groot taak opgelê om die Groenskrif oor grondbeleid aan te pas en te verbeter.


Die Regering wil in die Groenskrif onder meer hê dat regulerende beperking opgestel moet word om die beste landbougrond in die land te beskerm. Dié beperkings kan op Suid-Afrikaners wat dit besit, opgelê word.


Die besprekingsdokument oor die Groenskrif van die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming wat uitgelek is, het al heelwat kritiek ontlok dat dit nie veel detail gee van hoe kwessies wat daarin bespreek word, gehanteer gaan word nie.

(Kyk hier na die Groenskrif.)


Karaan is lid van die Nasionale Beplanningskommissie wat ’n visie vir die land moet ontwikkel. Hy is ook dekaan is van die fakulteit landbouwetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch.


Hy het nou begin kyk wat gedoen kan word om die dokument so aan te pas dat dit werkbaar is en nie belanghebbendes sal polariseer nie.


Karaan het aan Landbouweekblad gesê dat die dokument ’n paar goeie beginsels het, maar dat die probleem die praktiese uitvoering daarvan is. Hy is vol vertroue dat die dokument reggemaak kan word, maar dat dit tog ’n moeilike taak is.


Dit kan tot ses maande duur, want daar sal wyd met belanghebbendes gepraat moet word.


Omdat die dokument nog nie deur die Kabinet aanvaar en dit nog nie openbaar gemaak is nie, bly dit ’n uitgelekte dokument waarop mense nie amptelik kommentaar kan lewer nie. Karaan wil ander belanghebbendes in onder meer die landbousektor betrek om werkbare opsies op die tafel te plaas.


Dit sal saam met die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming gedoen word.


Lees meer in Landbouweekblad se uitgawe van 10 Desember 2010.


6 Desember 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.18
-0.5%
Rand - Pond
22.24
-0.1%
Rand - Euro
19.60
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.08
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel en soekend
Ek is lewenslustig en vriendelik hulpvaardig hou van die buite lewe kamp bosveld see en sport is n goeie luisteraar
Soek na iemand wat saam met my sal lag...
Vol skerp grappies, reg om iemand se dag op te helder, opsoek na my pasmaat wat saam met my kan lag en die lewe geniet. Hou daarvan om aktief te wees, crossfit en ry dan en wan...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot