AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Groenskrif: ‘Moenie oorreageer’

Mense moet ophou om te oorreageer as beleid, soos die Groenskrif vir grondhervorming, ter sprake kom, sê ‘n politieke kenner.

“Ons moet ophou om te oorreageer as ‘n dokument soos die Groenskrif vir grondhervorming voorgestel en saamgestel word,” sê prof. Piet Croukamp, ‘n politieke kenner van die Universiteit van Johannesburg.

Hy het Donderdag (7 Oktober) afgevaardigdes by Agri SA se jaarkongres op Muldersdrif toegespreek.


Volgens Croukamp gaan die beleid die mees uitermatige voorstelle van die ANC oor grondhervorming bevat, aangesien die party weet onderhandelinge gaan volg waarna die dokument aangepas sal word.


“Ons is deel van ‘n politieke kultuur van onderhandeling. Dit beteken, die voorstel wat ter tafel gelê gaan word en dit wat op die ou end geïmplementeer gaan word, gaan baie verskil.”


Grondhervorming vir ses jaar gevries

Intussen sê mnr. Theo de Jager, ondervoorsitter van Agri SA, geen nuwe plan rondom grondhervorming sal geslaagd wees “as ons nie die vingerpunte het wat die plantwerk kan doen nie, as daar nie vaardige amptenare is wat die proses met dissipline en toegewydheid kan implementeer nie.”


De Jager sê sedert 1994 is 19 projekte en/of prosesse reeds bespreek en/of geïmplementeer om grondhervorming suksesvol te probeer maak. Hy sê om die verval wat die afgelope 16 jaar op reeds oorhandigde plase plaasgevind het, te herstel, gaan die staat meer kos as wat dit oorspronklik gekos het om die grond te koop. 


Volgens De Jager word verwag dat die Groenskrif meer staatsinmenging in die landbousektor tot gevolg gaan hê, en dat dit na ander sektore kan uitbrei. Hy het afgevaardigdes gewaarsku dat dit nie aangenaam gaan wees om die dokument te sien nie, maar dat ‘n tyd van groot stryd om dit te verander voorlê.


8 Oktober 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
-0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
Jy lewe net eenkeer kom maak die beste daarvan
Vriendelike lewenslustige weduwee wat graag nuwe mense wil ontmoet. Hou van dans en die natuur en soms net rustig wees
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot