AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Groenskrif: ‘Nie veel veranderinge’

“Dit klink nie” of veel veranderinge aan die Groenskrif aangebring is voordat dit geteken is nie, sê die DA se Annette Steyn.

“Dit klink nie” of veel veranderinge aan die Groenskrif op grondhervorming aangebring is voordat dit geteken is nie, sê me. Annette Steyn, ‘n woordvoerder vir die Demokratiese Alliansie (DA).


Sy sê wat wel duidelik is, is die manier waarop die staat grond wil verhuur, kom op nasionalisering neer.


Steyn verduidelik dat die departement glo verlede jaar sy beleid oor die koop van grond verander het. Vroeër is grond deur middel van twee stelsels, die Elrad- en die Plus-stelsels, aangekoop.


Volgens die Elrad-stelsel is die grond in die gemeenskap se trust se naam oorgedra, en as die grond met die Plus-stelsel gekoop word, word dit in die staat se naam oorgedra.


Steyn sê ná ‘n ontstelde boer haar gekontak het, het sy die departement verlede jaar in die Parlement oor ‘n beweerde beleidsverandering uitgevra. Die departement het toe aan haar uitgewys dat dié beleid verander is en sedert April 2010 net grond volgens die Plus-stelsel koop.


“Dit beteken die staat besit die grond en die mense moet dit by hulle huur – en wat my aanbetref kom dit neer op nasionalisering.”


Moenie oorhaastig reageer

Luidens ‘n berig in die Rapport (10 Julie) moedig Steyn en dr. Theo de Jager, ondervoorsitter van Agri SA, boere aan om nie oorhaastig te reageer op die ondertekening van die groenskrif nie. Mnr. Gugile Nkwinti het die Groenskrif, Donderdag, 7 Julie, onderteken.


Die Groenskrif is nie die finale regeringsbeleid nie, maar voorstelle van die Regering waarop openbare kommentaar gelewer word, vóórdat ‘n witskrif opgestel word.


Me. Annelize Crosby, parlementêre verteenwoordiger van Agri SA, sê sy reken dit is goed dat die Groenskrif nou amptelik vrygestel kan word, sodat almal kan weet wat daarin staan en vorentoe gewerk kan word.


Nkwinti het Agri SA, die TLU SA en die Landboubesigheidskamer (LBK) twee weke gelede gevra om deel te wees van ‘n nasionale reguleringsgroep wat op dié Groenskrif en ander dokumente, beleide en sake insae moet lewer.


Lees ook: Grondeise weer op die tafel


Bron: Rapport


11 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.59
-0.4%
Rand - Euro
18.50
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.93
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot