AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
9660
-325,00
CORN
23 Mrt
-
4390
-69,00
SOYA
23 Mrt
-
8245
-213,00
SUNS
23 Mrt
-
8600
-500,00
WEAT
23 Mrt
-
6340
-126,00
WMAZ
23 Mrt
-
3870
-79,00
YMAZ
23 Mrt
-
3976
-143,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Groenskrif: Nuwe belasting op grond?

Die Groenskrif vir grondhervorming stel voor dat ‘n toenemende belasting gehef word op groot plase waar produktiewe landbougrond nie gebruik word nie.

Die nuwe Groenskrif vir grondhervorming lys drie opsies wat die koste van hervorming vir die Regering ligter sal maak. Landbou.com het ‘n afskrif van die Groenskrif, wat die beginsel van gewillige koper en verkoper blameer vir die stygende koste en sloerdery met hervorming.


Die dokument stel voor dat dié beginsel nie meer toegepas word nie, ‘n nuwe waardasiestelsel vir grond ingestel word en dat toenemende belasting op grond gehef word. Die doel van dié is om ‘n standaard daar te stel van vergoeding vir grond wat laer as die markwaarde is, lui die berig.


Die voorstel rondom toenemende belasting is uitgelig as die “mees direkte manier om pryse te beïnvloed, maar die dokument gee toe dat die instelling van só ‘n belasting moeilik sal wees, veral as in ag geneem word dat munisipale grondbelasting nou ook op landbougrond van toepassing is.


“ ’n Toenemende grondbelasting sal moontlik addisionele grond op die mark dwing, hoewel daar nie sekerheid is oor hoeveel van dié grond vir hervorming gebruik kan word nie. Dit sal natuurlik ‘n nuwe inkomstestroom vir die Regering verskaf,” lui die Groenskrif.


“Indien moontlik moet dié belasting aangewend word vir die befondsing van grondhervorming. Die voorstel is dat indien só ‘n belasting gehef word, die slegs op baie groot plase van toepassing is, in plaas daarvan om alle plase te belas bo en behalwe die bestaande tariewe. Dít sal verhoed dat administratiewe onkoste aangegaan word om klein hoeveelhede geld in te samel van baie klein plase.


“Enige belasting wat polities aanvaarbaar is sal net ‘n marginale afwaartse uitwerking op grondpryse hê. Om pryse te dwing om met, sê, 30% te daal, sal dit so groot moet wees dat dit onsekerheid in die kommersiële landbousektor tot gevolg sal hê.”

Lees ook:

Veelvlak-grondpryse in Groenskrif?

Grondhervorming stel steeds teleur

Minister ontdek self bedrog met grond


14 Oktober 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.11
+1.1%
Rand - Pond
22.27
+0.7%
Rand - Euro
19.72
+0.7%
Rand - Aus dollar
12.16
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Platinum
990.76
+0.6%
Palladium
1,440.39
-0.2%
Goud
1,982.08
+0.6%
Silwer
23.09
+0.5%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
70,087
+0.5%
Alle aandele
75,634
+0.5%
Hulpbronne 10
65,259
-0.8%
Industriële 25
102,626
+0.9%
Finansiële 15
15,447
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Nie net n goeie mamma,Kan n goeie vriendin ook wees
Want Ek is opregte mense. Het baie seer gekry. Ek is reguit mens. Ek is Altyd vriendelik en gee my Al's. Ek Hou daar van Om Saam mense te lag en sports te Kan hê. Ek Kyk...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot