AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Groenskrif-roeringe kom in 2013

Voorstelle oor die herverdeling van grond en die Groenskrif vir Grondhervorming kan teen Maart 2013 ingestel word.

Die viervlak-grondbesitstelsel, wat een van die voorstelle is in die staat se Groenskrif vir Grondhervorming, kan die volgende beleid wees wat ingestel word voor die Wet as ’n Witskrif verskyn.

Mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, het die afgelope naweek in Kaapstad gesê dié voorstel is een van ’n paar voorstelle wat moontlik in die eerste kwartaal van 2013 ingestel kan word.
 
Me. Annelize Crosby, parlementêre verteenwoordiger van Agri SA, sê die minister het ’n geruime tyd gelede aangedui dat beleide wat in die groenskrif vervat is, stuksgewys geïmplementeer word. Dié implementering volg egter eers ná onderhandelinge binne die nareg-werkgroep – ’n groep betrokkenes wat aangewys is om oor die groenskrif te onderhandel – resultate opgelewer het. Die Nareg-werkgroep is in verskillende groepe opgedeel om oor verskillende voorstelle binne die groenskrif te onderhandel.
 
Die grondbesitstelsel fokus op grond wat aan boere gehuur word, grondherverdeling, buitelandse grondbesit en die implementering van die demokratiese kommunale grondstelsel.

Waardeerder-generaal
Luidens ’n berig in Fin24.com volg dié aankondiging op die Kabinet se goedkeuring van die pos van Waardeerder-Generaal, wat die pryse van die staat se aankoop van grond vir openbare belang, sal beheer.
 
Nkwinti het in sy aankondiging bevestig dat die beginsel van ’n vrywillige koper en vrywillige verkoper  steeds geld ten opsigte van individuele transaksies oor grond en eiendom.
 
Nóg ’n beleid wat vir 2013 beoog word, is die instelling van ’n grondregte-beheerraad met distrikskomitees wat plaaswerkers onder meer teen onwettige uitsettings sal beskerm. ’n Grondregte-kommissie wat verantwoordelik sal wees vir die registrasie van private en staatsbeheerde grond, sal deel vorm hiervan.
 
Crosby sê sy dien in die komitee vir die bogenoemde raad en hoewel die werkgroep al oor sekere aspekte daarvan saamstem, is aangedui dat onderhandelinge nog vir ’n geruime tyd sal voortduur voordat dit as Witskrif goedgekeur sal word.
 
Bron: Fin24.com

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is n introvert, baie lief v die natuur
Rustige liefde volle mens wat n maat soek wat lief kan he en na mekaar kan luister, en net die lewe geniet
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot