AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Groenteboer is SA se ploegkampioen

’n Groenteboer het ál Suid-Afrika se saaiboere uitgestof op die nasionale ploegkampioenskap op die Nampo-Oesdag.

Die SA ploegkampioen wat die land aanstaande jaar op die wêreld-kampioenskap in Denemarke sal verteenwoordig, is ’n groenteboer van Tarlton, Gauteng.

Mnr. Robert Venema van die Rosaly-boerdery het dié titel tydens Graan Suid-Afrika, BKT en Tubestone se ploegkompetisie by die Nampo-Oesdagplaas verower. Hy verbou ook mielies en hou Simbra-beeste aanhou.

Dit was die 43-jarige Venema se tweede probeerslag, aangesien hy verlede jaar die knie voor mnr. Willie Ludik van Rouxville in die eindronde moes buig.

Venema sê hy het die beste van die moeilike ploegtoestande op die oesdagterrein moes maak. Al die deelnemers het veral gesukkel met reuse-kluite.

Naaswenner is Vrystater
Vanjaar se naaswenner was ’n Vrystater, mnr. Paul Vorster van Matredata, Hennenman. Hy verbou mielies en sonneblomme en het in 2013 derde in die kompetisie geëindig. In die derde plek was mnr. André van Rensburg van die Sterkfontein-boerdery, Naboomspruit, waar tabak verbou word.

Die wenner van die afdeling vir Juniors, wat vanjaar die eerste keer aangebied is, is die 16-jarige Hendrik Horn van Middelburg, met Lenn Jovner (17 jaar) van Groblersdal en Janco Joubert (14 jaar) van Magaliesburg onderskeidelik in die tweede en derde plek.

Mnr. Willie Ludik van Middelplaats by Rouxville en  Suid-Afrika se 2013-wenner van die kampioenskap, vertrek teen die einde van Augustus na Frankryk vir sy deelname aan die wêreld-ploegbyeenkoms in Bordeaux op 5 en 6 September vanjaar.

Byskrif: Van links is mnre. Paul Vorster (naaswenner), Robert Venema (kampioen), Andre van Rensburg (derde) en Rudi du Toit (ploegmeester). Foto Johan Norval


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot