AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8985
35,00
CORN
07 Okt
-
4809,2
-8,80
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10600
120,00
WEAT
07 Okt
-
7204
-6,00
WMAZ
07 Okt
-
5046
-14,00
YMAZ
07 Okt
-
4938
-10,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Groep wil uitvoer van vleis vergemaklik

'n Gesamentlike aksiegroep vir vleisuitvoer is op 24 Julie deur die SA Vleisbedryfsmaatskappy (Samic) van stapel gestuur. Dié groep, bekend as die Meat Export Joint Action Group, wil verseker dat Suid-Afrikaanse vleisprodukte 'n gesogte status in uitgesoekte internasionale markte verwerf.

Dr. Gerrit Bruwer, bestuurder: voedselstandaarde en uitvoermarkontwikkeling by Samic, sê uitvoerders van bees-, lam-, vark- en volstruisvleis, asook verwerkers van vleisprodukte vir uitvoer, is deel van die groep. Aanduidings is dat die wildbedryf ook by die groep wil inskakel.

Volgens dr. Bruwer kan enige persoon wat betrokke is by die produksie of waardeketting van vleis vir uitvoer en die visie van die groep onderskryf, by betaling van 'n lidmaatskapsfooi deel van die groep word. Dié bedrag moet nog vasgestel word.

Lidmaatskap van die groep verleen toegang tot verskeie hulpskemas van die Departement van Handel en Nywerheid in terme van finansies, inligting en opleiding met betrekking tot toetrede tot die uitvoermark. Trade and Investment South Africa (TISA), 'n afdeling van dié departement, erken reeds die groep as die bedryf se fasiliteerder vir uitvoere, sê dr. Bruwer.

Ná die opheffing van die verbod op Suid-Afrika se vleisuitvoer weens bek-en-klou, het verskeie markte weer toeganklik geraak. Dit sal egter 'n geruime tyd duur om verlore markaandeel in die markte in die Midde-Ooste te herwin. Storting van onder meer Brasiliaanse vleis word tans in dié geweste teen sowat R7/kg goedkoper as die Suid-Afrikaanse beesvleisprys geland.

26 Julie 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
+0.1%
Rand - Pond
20.16
-0.3%
Rand - Euro
17.65
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,712.49
-0.0%
Silwer
20.76
+0.5%
Palladium
2,260.50
-0.1%
Platinum
930.50
+0.6%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,193
-0.4%
Alle aandele
65,550
-0.4%
Hulpbronne 10
63,540
+0.4%
Industriële 25
79,336
-0.9%
Finansiële 15
13,969
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
n Man opsoek na n maatjie
Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek is n introvert maar kan sosiaal wees as ek moet. Ek verkies...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot