AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9600
0,00
CORN
03 Feb
-
4600
0,00
SOYA
03 Feb
-
9571
0,00
SUNS
03 Feb
-
11718
0,00
WEAT
03 Feb
-
6685
0,00
WMAZ
03 Feb
-
4372
0,00
YMAZ
03 Feb
-
4397
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Grond: 30% reeds oorgedra – Kirsten

Terwyl grondhervorming ‘n groot kwessie op die ANC-beleidskongresis, sê prof. Johann Kirsten meer as 30% van die land se landbougrond is reeds in swart besit.

Die kritiek op die ANC vir die stadige pas van grondhervorming is “veels te erg.” Dít is die stelling van prof. Johann Kirsten, ’n landbou-ekonoom van die Universiteit van Pretoria, in ’n verslag wat hy onlangs oor die tema van grondhervorming saamgestel het. Dié verslag is deur KwaNalu in ’n verklaring aan die media versprei.

Kirsten reken dat die regerende party eintlik gelukgewens moet word met sy vordering met hervorming, want “rekords bewys dat Suid-Afrika eintlik baie naby daaraan is om die teiken van 30% van die land se landbougrond wat teen 2014 herverdeel moet wees, te bereik.”

Verskeie studies oor transaksies

Volgens die verslag behoort sowat 25% van landbougrond, wat voorheen in die besit van wit individue was, reeds aan swart eienaars. Kirsten sê die syfer is afgelei van verskeie studies oor private grondtransaksies en die mees onlangse syfers oor grondhervorming wat mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, in sy begrotingsrede bekend gemaak het.

“Teen die spoed wat grond tans teen die staat bekom word deur die Pro-Aktiewe Grondverkrygingsprogramme (PLAS) en private transaksies, sowel as die afhandeling van reeds bestaande herverdelings en restitusieprojekte, sal ons waarskynlik die teiken van 30% teen 2014 bereik, mits ons dit nie oorskry nie,” aldus Kirsten.

Volgens Kirsten sou dit wel makliker gewees het om dié syfer te bevestig as die Departemente van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling en Landbou, Bosbou en Visserye, nie vir drie jaar lank gesloer het om ’n volskaalse oudit oor grondeienaarskap aan te vra nie.

Die syfers vertel

In 1994 het Suid-Afrika sowat 82 miljoen ha landbougrond gehad wat deur blankes besit is. Die teiken van 30% wat toe gestel is, kom op sowat 24,5 miljoen ha neer. Volgens die staat se rekords is sowat 6,7 miljoen ha teen 2009 oorgedra. In Mei 2012 het dié syfer tot 7,95 miljoen ha gestyg. Dié syfers sluit nie die geld wat aan sommige eisers, wat eerder geldelike vergoeding vir hulle eise aanvaar het, in nie.

“Sonder om die geldelike vergoeding in ag te neem het die staat 9,7% van die landbougrond wat voorheen in wit besit was, oorgedra,” verduidelik Kirsten. Hy sê dié syfer sluit wel nie grond wat deur middel van privaat transaksies gekoop is, in nie.

KwaZulu-Natal

Kirsten sê hoewel die studies wat tot dusver gedoen is nie binne die raamwerk van ’n amptelike grondoudit geskied het nie, “verskaf dit steeds interessante leesstof.”

Een van die studies dui aan dat sowat 2,4 miljoen ha grond in KwaZulu-Natal private eiendom is. Volgens die studie, wat die besit van grond nagegaan en geverifïeer het, behoort ’n totaal van 957 000 ha grond aan swart gemeenskappe of individue. Dít is 39,8% van die provinsie se grond in private besit.

As die grondbesit van die staat, tradisionele owerhede en semi-staatinstellings in ag geneem word, behoort 24% van die provinsie se private grond aan blankes. Dit is wat tans geverifïeer kan word. Volgens Kirsten lyk die prentjie baie dieselfde in Noordwes en Mpumalanga. In Mpumalanga behoort 7,8% van die totale provinsiale area aan myne, en dít sluit sowat 13% se landbougrond in.

Bewys eerder megt resultate
Volgens Kirsten moet maniere tans gevind word om te bewys dat die ANC se beleid oor grondhervorming oor die afgelope 18 jaar wel resultate gelewer het, in plaas van debatte oor die skrapping van die vrywillige koper en vrywilliger verkoper-benadering.

KwaNalu sê op sy beurt dit is jammer dat politici in leiersposisies voortgaan om tasbare en ondubbelsinnige bewyse van herverdeling te ignoreer. Die organisasie meen dit is eerder ontwikkeling en ondersteuning ná oordrag wat Suid-Afrikaners faal.

Die organisasie doen ’n beroep op die staat om die georganiseerde landbou se menings, raad en kommentaar te vertrou.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
-2.2%
Rand - Pond
21.05
-0.0%
Rand - Euro
18.91
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
974.02
0.0%
Palladium
1,623.95
0.0%
Goud
1,865.16
0.0%
Silwer
22.35
0.0%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
74,082
+0.6%
Alle aandele
80,241
+0.6%
Hulpbronne 10
75,186
+0.7%
Industriële 25
103,461
+0.8%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Buitelewe is ñ voorrreg, maar met die regte maatjie net beter
Opsommende woorde, avontuurlustig, see, berge, sin vir humor, bosveld, dans, braai, kuier, romanties, reis, werk, sport, alles wat lekker is, en vele meer.
Genoeg seer gekry en genoeg alleen die pad gestap is opsoek na iemand om saam my die son te sien sak
Ek is n kreatiewe buite mens wat van alles plaas hou loop liewer kaalvoet en maak elke dag tyd vir die mooi wat God ons wys kyk na die mense wat my lewe saam my deel en is altyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot