AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Grond: 60 nuwe projekte vir Wes-Kaap

’n Gedeelte van die Wes-Kaap se begroting vir die landbou is vir grondhervorming geoormerk, sê mnr. Gerrit van Rensburg.

Altesame 60 nuwe projekte van R135 miljoen is in die nuwe boekjaar vir grondhervorming in die Wes-Kaap geoormerk.  

Mnr. Gerrit van Rensburg, Wes-Kaapse minister van landbou en landelike ontwikkeling, het sy departement se begroting van R610 miljoen in die Wes-Kaapse wetgewer ter tafel gelê.  

Die projekte sal met die samewerking van kommoditeitsgroepe gehanteer word. So is 438 ha vrugtebome met die samewerking van die vrugtebedryf vir bemagtigingsdoeleindes gevestig. Sedert 2009 is altesame 252 projekte van R410 miljoen deur die departement ondersteun.  

Boere bedank vir saamwerk
Van Rensburg het boere bedank wat aandeelhoudingskemas saam met hul werkers gevestig het. “Ons land se geskiedenis sal weerspieël dat julle die suksesvolste en blywendste transformasie en bemagtiging in die eerste 20 jaar van ons land se demokrasie teweeg gebring het.”  

Hy het aangekondig dat ’n biogas-aanleg by die Outeniqua-navorsingsplaas later vanjaar in werking sal wees. Biogas en elektrisiteit gaan uit beesmis daar vervaardig word.  

Volgens Van Rensburg is die internasionale ekonomiese omstandighede steeds moeilik. Dit maak die ontwikkeling van nuwe markte van groot belang vir die Wes-Kaap se uitvoergerigte landbou.    

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot