AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Grond aan gemeenskappe oorhandig

Die plaas Brakfontein naby Groblersdal in Mpumalanga is aan twee plaaslike gemeenskappe oorhandig nadat hulle in 1961 van die grond verwyder is.

Die plaas Brakfontein naby Groblersdal in Mpumalanga is Woensdag (6 Julie) aan twee plaaslike gemeenskappe oorhandig nadat hulle in 1961 van die grond verwyder is.


Luidens ’n berig op The New Age se webtuiste het mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Grondhervoming en Landelike Ontwikkeling, die grond aan die Mampuru- en Bakwena Ba Kopa-gemeenskap toegeken.


Altesame 625 huishoudings sal voordeel uit dié plaas van 1 068 ha groot trek. Die meeste van dié huishoudings behoort tot die Mampuru-gemeenskap.


“Dié lys sluit 392 huishoudings in waar vroue die hoof van die huis is,” aldus mnr. Eddie Mohoebi, woordvoerder vir die departement.


Sedert 1955

Volgens Mohoebi is die gemeenskap van 1955 af geleidelik van die grond vervreem.

Die gemeenskappe is glo in 1961 daarop gewys dat die grond aan die Suid-Afrikaanse Naturelleraad behoort het en dat die grond as ’n sogenoemde “swart punt” verklaar is. Derhalwe is die gemeenskappe van die grond verwyder.


’n Boer het glo in 1955 die grond as weiding vir sy beeste begin huur. Prospekteerregte is ook toegeken om na minerale op die plaas te soek.


Bron: The New Age


Lees ook: Grond: Agri SA, Nkwinti, stamp kop.


6 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie
Goeie sin vir himor, baie eerlik, hou van die bosveld dan die see en wil net mens wees. en lewe nie alleen oud word Nie.
Passievolle lewenslustige omgee persoon.
Passievol en lewenslustige. Weet hoe om die lewe te geniet. Die lewe is hopeloos te kort vir drama. Bou die toekoms wat ek vir myself wil he. Baie om te bied aan die regte...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot