AFGRI
BEAN
02 Des
-
9382
17,00
CORN
02 Des
-
4577
32,00
SOYA
02 Des
-
10700
100,00
SUNS
02 Des
-
10822
-64,00
WEAT
02 Des
-
6836,6
-40,40
WMAZ
02 Des
-
5085,2
-41,80
YMAZ
02 Des
-
4946
-20,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Grond: Agri SA en TLU SA uitgesluit

Die georganiseerde landbou is nie genooi na die stigtingsvergadering van die nasionale verwysingsgroep wat beleid oor grondhervorming moet bespreek nie.

Die georganiseerde landbou is nie genooi na die stigtingsvergadering van die nasionale verwysingsgroep (NRG) wat die nasionale beleid oor grondhervorming moet bespreek nie.


Mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming het op ’n werksessie voor die vergadering met die georganiseerde landbou groot gewag gemaak daarvan dat hy dié sektor by die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming se strukture en beleidsbepaling wil betrek.


Alle belanghebbendes?

Nkwinti  het die NRG-vergadering met verteenwoordigers van begunstigdes ingelei deur te sê die  departement wil alle belanghebbendes by grondbeleid en -hervorming betrek omdat sy vorige eensydige pogings nie gewerk het nie.


Nie Agri SA of die TLU SA is genooi om dit by te woon nie. Nkwinti het op die vroeëre werksessie gesê hy wil hê dat die georganiseerde landbou in die NRG verteenwoordig word en ook in ander strukture, soos grondbestuursrade.


Samewerking

Mnr. Johan Pienaar, adjunk uitvoerende direkteur van Agri SA, het gesê die saak gaan met Nkwinti bespreek word.


“Agri SA se standpunt oor samewerking is duidelik en sy aanbod vir hulp staan steeds. Die minister is bewus daarvan.”


Die TLU SA het niks weer van die minister gehoor nadat name vir verteenwoordigers om op strukture te dien aan die departement oorhandig is nie, het mnr. Chris van Zyl, adjunkhoofbestuurder van die organisasie, gesê. Niemand van die organisasie is ingelig oor die vergadering nie.


19 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.60
-0.3%
Rand - Pond
21.60
-0.5%
Rand - Euro
18.52
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.99
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.9%
Goud
1,799.10
-0.2%
Silwer
22.72
-0.2%
Palladium
1,924.95
-1.0%
Platinum
1,040.00
-0.4%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,234
-0.9%
Alle aandele
74,331
-0.9%
Hulpbronne 10
74,399
-2.1%
Industriële 25
91,782
-0.4%
Finansiële 15
15,231
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
See,Bosveld en Kamp
My geloof is vir my baie belangrik, is spontaan, het ñ goeie sin vir humor. Reik uit na mede gelowiges en minder bevoorregtes. Ek is ñ baie liefdevolle persoon.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot