AFGRI
BEAN
02 Des
-
9316,8
-48,20
CORN
02 Des
-
4584,8
34,80
SOYA
02 Des
-
10680
80,00
SUNS
02 Des
-
10820
-66,00
WEAT
02 Des
-
6835
-42,00
WMAZ
02 Des
-
5090
-37,00
YMAZ
02 Des
-
4559
-1,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Grond: Agri SA, Nkwinti, stamp kop

Minister Gugile Nkwinti en Agri SA het koppe gestamp oor van die voorstelle rondom die Groenskrif vir grondhervorming.

Minister Gugile Nkwinti en Agri SA het koppe gestamp oor van die voorstelle rondom die Groenskrif vir grondhervorming tydens ‘n vergadering Dinsdag (28 Junie) in Pretoria.

Dr. Theo de Jager, voorsitter van Agri SA se transformasiekomitee, sê wat hulle die meeste onstel het is die feit dat die minister aangedui het dat grondplafonne nie op swart boere van toepassing sal wees nie. Vroeër is aangedui dat die departement grondplafonne in die groenskrif wil insluit wat die hoeveelheid grond wat ‘n boer mag besit, sal beperk. 

“Ek het vandag vir hom duidelik gesê solank hulle op ‘n rassegrondslag goed voorstel, gaan ons hard koppe stamp,” aldus De Jager. “Wat word dan van die yslike stukke grond wat aan opkomende boere oorgedra word?”

Hulp met wetgewing

De Jager sê Nkwinti het wel aangedui dat hy wil hê dat ‘n lid van elke landbou-organisasie, insluitend Agri SA, die Landboubesigheidskamer en die TLU SA, moet insit waar wetgewing geskryf word. “Hy het pertinent aangedui daar is probleme - so ons deelname gaan baie belangrik wees.”

Volgens De Jager was daar heelwat sake waaroor landbou-organisasies en die minister nie saamgestem het nie – insluitend die beleid oor vrywillige koper/verkoper – en derhalwe het Nkwinti aangedui dat opvolggesprekke binnekort sal volg. “Hy’t gesê dit behoort binne die volgende maand te wees.”

Nog verrassings?

Nog ‘n paar aankondigings het die landbou-organisasies by die vergadering verras. De Jager sê ‘n kommissie vir grondbestuur word beplan, wat gaan bepaal watter grond oorgedra gaan word en wat verhoudings moet behartig.

Verder het dit duidelik geword dat deelname aan bestuursrade vir grondgebruik, wat vir plaaslike vlak beplan word, baie belangriker geword het. “Lede van die polisie en munisipale beamptes sal ook hierin dien, so dit beteken dat die mense wat voortaan as voorsitters van landbou-organisasies verkies gaan word, sal gesoute onderhandelaars moet wees.”

Hou Landbouweekblad dop vir meer besonderhede oor dié vergadering.

28 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.58
-0.4%
Rand - Euro
18.49
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.97
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.8%
Goud
1,800.63
-0.1%
Silwer
22.74
-0.1%
Palladium
1,920.00
-1.3%
Platinum
1,040.50
-0.4%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,446
-0.6%
Alle aandele
74,492
-0.7%
Hulpbronne 10
74,504
-2.0%
Industriële 25
92,074
-0.1%
Finansiële 15
15,328
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
See,Bosveld en Kamp
My geloof is vir my baie belangrik, is spontaan, het ñ goeie sin vir humor. Reik uit na mede gelowiges en minder bevoorregtes. Ek is ñ baie liefdevolle persoon.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot