AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Grond: ANC sal by wet hou – kenner

Die ANC sal die grondkwessie in Suid-Afrika volgens die wet hanteer, sê mnr. Harald Pakendorf.

“Die Groenskrif vir Grondhervorming mag dalk ingestel word met gapings só groot dat jy met ’n ossewa en osse daarin kan draai, maar pres. Jacob Zuma het dié week weer gesê grondhervorming sal streng by die wet hou,” vertel mnr. Harald Pakendorf, politieke ontleder.

Pakendorf verwag dat dié kwessie Donderdag, 20 Desember, op die laaste dag van die ANC se verkiesingskongres op die agenda sal wees. “Hulle mag dit moontlik eers laat bespreek, soos ander sake wat vinnig afgehandel moet word.”

Ná Zuma se openingsrede by die kongres, verwag Pakendorf egter nie dat van die Grondwet en sy voorskrifte afgewyk sal word nie. Zuma het in sy toespraak gesê dat streng by wette gehou moet word, en dié wette sluit die Grondwet in. Volgens dié stuk wetgewing mag onteiening in die land nie sonder vergoeding geskied nie, en moet pryse vir plase op ’n billike wyse vasgestel word. “En ek dink dit is hoe dit sal wees,” sê Pakendorf.

Ramaphosa besit verskeie plase
Die verkiesing van mnr. Cyril Ramaphosa, ’n bekende sakeman en eienaar van verskeie plase, kan verder daartoe bydra dat die bepalinge van die Grondwet nagekom word, meen Pakendorf. Dr. Theo de Jager, ondervoorsitter van Agri SA, het Dinsdag, 18 Desember, op Twitter gesê dat Ramaphosa ’n lid is van Wild Suid-Afrika, wat ’n affiliasie van Agri SA is.

Intussen maan mnr. Ernst Janovsky, landbou-ekonoom, dat die land nie té veel moet lees in die rand se reaksie op Ramaphosa se verkiesing nie. “Die mark is tans ongelooflik dun, en die werklike effek sal eers bepaal kan word wanneer handelaars in 2013 weer begin handel dryf.”

Volgens Janovsky kan Ramaphosa se aanstelling later volgende jaar meer stabiliteit rakende beleggings in die landbou tot gevolg hê. Die verkiesing kan moontlik, aldus Janovsky, tot ’n nuwe politieke party lei – “en dit kan lei tot beter geleenthede en die erodering van die magsbasis.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.03
+0.2%
Rand - Pond
19.27
+0.3%
Rand - Euro
17.29
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,630.90
+0.5%
Silwer
18.45
+0.5%
Palladium
2,103.50
+3.0%
Platinum
853.50
+0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek n maatjie
Ek is afgetree in Kleinmond en soek iemand om dinge mee te deel. Ek speel tennis en gholf en hou van langs die see stap en waardeer die eenvoudige klein dingetjies wat saak maak
Hang jou drome in die wind, sodat hulle kan leer vlieg.
My persoonlikheid is baie aanloklik Baie vriendelik en baie reguit. Hou glad nie van brand kosse nie. Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens My...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot