AFGRI
BEAN
02 Des
-
9279,6
-85,40
CORN
02 Des
-
4553,4
3,40
SOYA
02 Des
-
10490
72,00
SUNS
02 Des
-
10810
-76,00
WEAT
02 Des
-
6700
-45,00
WMAZ
02 Des
-
5090
-37,00
YMAZ
02 Des
-
4943,2
-15,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Grond: ANC wil kwessie uitklaar

Die ANC wil glo eersdaags ’n kantoor op die been te bring om grondonteiening te bekyk sodat die kwessie uitgeklaar kan word.

Die ANC wil glo eersdaags ’n kantoor op die been te bring om grondonteiening te bekyk, sodat dié kwessie uitgeklaar kan word.


Luidens ’n berig in Beeld sal die kantoor spesifiek vir die doel van ’n grond¬evaluasie-generaal en ’n grondbestuurskommissie wees.


Volgens mnr. Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die party, het hul nasionale uitvoerende komitee (NUK) dié besluit onlangs geneem aangesien hulle dit as ’n saak van dringendheid beskou.


“Belanghebbendes soos Agri SA sal binnekort oor onder meer grondherverdeling en -onteiening geraadpleeg word. Daar is in die algemeen konsensus oor die herverdeling van grond, maar baie werk lê voor,” aldus Mantashe.


Subkomitee van NUK

Die komitee sal glo ’n subkomitee van die NUK wees. Mantashe kon nog nie aandui wanneer dit op die been gebring sal word nie. Staats- en private grond en buitelandse eienaarskap van plaaslike grond is ook van die kwessies waaraan die komitee sal aandag gee.


Mantashe sê daar sal intussen dringend by munisipaliteite ingegryp word deur die huidige begrotingstelsels te hersien. “Nasionale, provinsiale en plaaslike regeringstrukture sal ’n geïntegreerde steunstelsel opstel.”


Bron: Beeld

21 Julie 2011


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.43
+0.7%
Rand - Pond
21.41
+0.4%
Rand - Euro
18.38
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.92
+0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,802.28
-0.0%
Silwer
22.75
-0.0%
Palladium
1,923.67
-1.1%
Platinum
1,042.50
-0.2%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,446
-0.6%
Alle aandele
74,492
-0.7%
Hulpbronne 10
74,504
-2.0%
Industriële 25
92,074
-0.1%
Finansiële 15
15,328
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
See,Bosveld en Kamp
My geloof is vir my baie belangrik, is spontaan, het ñ goeie sin vir humor. Reik uit na mede gelowiges en minder bevoorregtes. Ek is ñ baie liefdevolle persoon.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot