AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Grond: Geld gemors, sê Nkwinti

Die staat se obsessie met die oordrag van 30% landbougrond na swart besit het ’n “hoop geld gemors”, sê Gugile Nkwinti.

“Ons het ’n hoop geld gemors omdat ons ’n teiken van 24,5 miljoen ha gejaag het, wat eintlik nie ’n buitensporige teiken is nie.”

Dít is een van die stellings wat mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, op die jaarvergadering van die Suid-Afrikaanse Suikervereniging (Sasa) in Durban gemaak het.
 
Nkwinti het die najaag van die teiken dat 30% van landbougrond teen 2014 in swart besit moet wees luidens ’n berig op Fin24.com as ’n obsessie beskryf. Met Nkwinti se oorname van die departement in 2009 is tweede derdes van die departement se begroting aan die herverdeling van grond bestee.
 
Herkapitalisering
Sowat 25% van die departement se begroting word tans aan die herkapitalisering van 416 plase bestee. Dié plase is weens grondeise oorgedra.
 
“Die landbou gaan oor die sakewêreld. Die Regering kan nie oorleef as hy op die saketerrein inbeweeg nie. Ons verskaf die infrastruktuur en laat die ander kwessies aan die boere oor,” aldus Nkwinti.
 
Mnr. Bongani Linda, voorsitter van Sasa, sê sowat 21% van die grond wat deel vorm van die suikerbedryf, behoort aan swart eienaars, terwyl 7% van die res van die landbougrond deur swart mense besit word.
 
Bron: Fin24.com
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.87
-0.5%
Rand - Pond
20.07
+0.3%
Rand - Euro
17.56
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,711.86
-0.3%
Silwer
20.57
-0.4%
Palladium
2,302.00
+1.9%
Platinum
923.71
+0.1%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,675
+0.8%
Alle aandele
66,098
+0.7%
Hulpbronne 10
63,513
-0.3%
Industriële 25
80,428
+1.5%
Finansiële 15
14,053
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp en iemand wat dit wil deel ,nie noodwendig alles nie. Geniet netjiese tuin en tuis. Ek hou van mense wat...
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot