AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Grond haal R2 miljoen/ha in Stellenbosch

Die gemiddelde prys van landbougrond in Stellenbosch in Junie vanjaar was net meer as R2miljoen per hektaar!

Die gemiddelde prys van landbougrond in Stellenbosch in Junie vanjaar was R2 053 453 per hektaar! In die buurdistrik in die Paarl was dit R336 667/ha.

Dié inligting is verskaf op die Plaasverkope-afdeling op Landbou.com, waar grondpryse van die afgelope jaar vir elke distrik en elke provinsie te lese is. Al dié pryse is in verskillende kategorieë ingedeel.

Die volgende ontleding van grondverkope is van transaksies vir grond wat groter is as 20 ha in die Wes-Kaap vanaf Julie 2015 tot Junie 2016. Altesame 492 ooreenkomste is in 29 distrikte in die Wes-Kaap gesluit. Dit het 244 089 ha behels wat teen R3,836 miljard verkoop is.

Transaksies van kleur

Daarvan was 27 transaksies van kleur – 5% van die totaal. Transaksies van kleur is dié tussen mense wat nie wit is nie, regeringsaankope en grond wat vir munisipale gebiede bekom is. Dit het 8 530 ha (10,5%) ter waarde van R648 miljoen behels. In dié proses was 8 463 ha ter sprake teen R517 miljoen, 13,4% van die totale waarde. Drie transaksies was vir landbougrond, 10 vir dorpsontwikkeling en 14 kan as private transaksies beskryf word.

Altesame 166 transaksies (33%) was vir grond kleiner as 50 ha, 127 (26%) vir grond van tot 150 ha en 147 (30%) vir grond groter as 300 ha.

Van die interessante ontledings is dié in Stellenbosch, waar 21 transaksies die afgelope 12 maande beklink is. Die oppervlakte is 1 223 hektaar.

Buurdistrik, Paarl

In die Paarl is 22 transaksies, wat996 hektaar behels, aangegaan. Die hoogste prys vir grond was R1,2 miljoen per hektaar.

In Albertinia toon plaaSpryse 'n dalende neiging van bykans 30% oor die afgelope jaar. Die gemiddelde prys oor die jaar was R12 135.

In 13 van die distrikte in die Wes-Kaap is dalende prysneigings waargeneem.

Lees die verskillende afdelings van die ontledings van Plaasverkope op Landbou.com hier:

* Statistiek oor die verhandeling van landbougrond per distrik binne 'n provinsie vir die afgelope 12 maande.

* Opsomming: Meer besonderhede oor plaasverkope binne 'n distrik vir die afgelope 12 maande.

* Verspreiding bevat besonderhede oor die randwaarde per hektaar van transaksies in elke distrik van Suid-Afrika.

* Johann Bornman is 'n ekonoom en voorsitter van Agri Development Solutions.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.12
-0.6%
Rand - Pond
20.11
-0.1%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,700.29
-0.7%
Silwer
20.21
-2.1%
Palladium
2,190.00
-3.2%
Platinum
918.50
-0.8%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot