AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Grond in Aberdeen, Steytlerville 20% op

In Aberdeen, Steytlerville en Fort Beaufort en het grondpryse oor ? tydperk van 12 maande met meer as 20% gestyg.

In die weeklikse ontleding van grondverkope in Suid-Afrika is dié ontleding van grondtransaksies vir stukke grond groter as 20 ha in die Oos-Kaap vanaf April 2015 tot Maart 2016.

In dié tyd is 374 ooreenkomste in 38 distrikte gesluit. Dit het grond van 248 185 ha behels wat teen R 1,970 miljard verkoop is.

Van dié was 47 transaksies van kleur – 13% van die totaal. Transaksies van kleur is dié aan individue wat nie wit is nie, regeringsaankope en grond wat vir munisipale gebiede bekom is. In dié proses is meer as 19 280 ha verhandel teen R203 miljoen (10,3% van die totale waarde). Twaalf van die transaksies was vir landboudoeleindes, twee vir dorpsontwikkeling en 33 was private transaksies.

Grond groter as 300 ha

Van die totaal was 77 (21%) transaksies vir grond kleiner as 50 ha met die oorwegende 188 (50%) van die transaksies vir grond groter as 300 ha.

By 19 van die distrikte word dalende prysneigings waargeneem. Dit is hoofsaaklik in die oostelike deel van die provinsie.

Van die neigings in die Oos-Kaapse distrikte is: In Aberdeen is die prysneiging 22,8% duurder; in Steytlerville is die 23,7% duurder en in die distrik van Fort Beaufort is dit 21,6% duurder.

Van die distrikte waar pryse gedaal het, is Umtata, waar grondpryse met 20,2% gedaal het, en Joubertina, met ‘n afname van 10,8%. Grondpryse in Port Elizabeth het met 31,3% gedaal.

* Johann Bornman is voorsitter van Agri Development Solutions. Hy verwerk dié inligting op ‘n weeklikse basis vir Landbou.com en Landbouweekblad.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.13
-0.7%
Rand - Pond
20.10
-0.0%
Rand - Euro
17.69
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,699.59
-0.8%
Silwer
20.22
-2.1%
Palladium
2,188.01
-3.3%
Platinum
919.00
-0.7%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot