AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Grond in Mosambiek 'veilig'

Mosambiekse wetgewing oor grondregte verseker 'n stabiele omgewing vir die vestiging van kommersiële boerderye deur Suid-Afrikaners in Mosambiek.

Mosambiekse wetgewing oor grondregte verseker 'n stabiele omgewing vir die vestiging van kommersiële boerderye deur Suid-Afrikaners in Mosambiek.

AgriSaMoz, die affiliasie van Agri SA wat Suid-Afrikaanse boere in Mosambiek se belange verteenwoordig, het dié versekering gegee ná berigte verlede week dat Suid-Afrikaners se vakansie-eiendomme in Mosambiek in die gedrang is.


Probleme met oorde

Die dagblad, Beeld, het berig dat die Mosambiekse regering met ’n veldtog begin het teen Suid-Afrikaanse vakansie-oorde wat wette in die land oortree.

Tot 4 000 vakansiehuise en 600 oorde is dalk betrokke by onder meer die onwettige onderverdeling en verkoop van grond en huise, die verontagsaming van kontrakte en oortredings van bouregulasies.


Mnr. Piet (Pottie) Potgieter, voorsitter van AgriSaMoz, sê die berigte oor die ontneming van Suid-Afrikaanse eiendomsbeleggings in Bilene in die Gaza-provinsie, het tot groot onrustigheid onder voornemende landboubeleggers gelei.


Ondersoek

Hy sê ondersoek is ingestel en AgriSaMoz is tevrede dat daar genoeg regsremedies vir grondgebruikers, en veral langtermynhuurders, is om hul beleggings te beskerm as hul ooreenkomste behoorlik opgestel is.


Meer as 800 Suid-Afrikaanse boere het reeds, of is in die proses om langtermyn-huurkontrakte vir grond in Mosambiek te onderteken.


“Die voorval in Bilene het die noodsaaklikheid van sterk verteenwoordigende landboustrukture vir boere in Mosambiek opnuut beklemtoon. Daardeur kan kollektief met die owerhede geskakel word om soortgelyke probleme te vermy of op te los.”   


Goeie geleentheid

Potgieter sê uit samesprekings met banke in Maputo twee weke gelede het dit geblyk dat sterk landbou-organisasies aantreklik genoeg is om finansiering te kry te midde van ’n toereikende, onafhanklike regstelsel in die land.


Hy meen in die geval van die vakansie-eiendomme moet die reg toegelaat word om sy loop te neem. Grond in Mosambiek word betreklik goedkoop vir 49 of 99 jaar van die staat gehuur.


Verbeteringe wat die huurder aanbring, is belasbaar en word geregistreer. Dit bly dan sy eiendom tot aan die einde van die huurtermyn, wanneer hy daarvoor vergoed word.


2 Augustus 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot