AFGRI
BEAN
30 Jan
-
9724,8
70,80
CORN
30 Jan
-
4600
8,00
SOYA
30 Jan
-
9400
-135,00
SUNS
30 Jan
-
9951
-269,00
WEAT
30 Jan
-
6782
73,00
WMAZ
30 Jan
-
4355
-63,00
YMAZ
30 Jan
-
4484,6
-49,40
AMT
Ave Wool - Non RWS
20 Jan
-
170,89
-2,92
Ave Wool - RWS
20 Jan
-
181,89
-7,19
Beeste A2/3
20 Jan
-
58,72
2,37
Beeste AB2/3
20 Jan
-
58,36
3,52
Beeste B2/3
20 Jan
-
56,86
4,26
Beeste C2/3
20 Jan
-
52,54
0,65
Bevrore Hoender
20 Jan
-
31,75
-2,38
Bokkies (onder 30 kg)
20 Jan
-
63,65
-0,77
Bokooie
20 Jan
-
40,24
-2,32
Groot (meer as 40 kg)
20 Jan
-
41,1
-3,43
Hoender (IQF)
20 Jan
-
32,82
0,66
Medium (30-40kg)
20 Jan
-
56,66
1,18
Pork Average
20 Jan
-
37,05
0,71
Poultry Average
20 Jan
-
32,38
-0,99
Skaap A2/3
20 Jan
-
87,14
3,08
Skaap AB2/3
20 Jan
-
80,78
-2,47
Skaap B2/3
20 Jan
-
70,13
0,82
Skaap C2/3
20 Jan
-
65,78
1,26
Speenkalf
20 Jan
-
36,84
0,12
Spekvarke
20 Jan
-
38,49
1,90
Stoorlammers
20 Jan
-
38,71
0,25
Varkwors
20 Jan
-
29,77
0,61
Vars Hoender
20 Jan
-
32,57
-1,26
Vleisvarke
20 Jan
-
36,9
0,60

Grond: Los klem op groot boerderye

Een van die redes hoekom grondhervorming misluk, is die idee dat die landbou net oor groot kommersiële boerderye gaan.

Só sê prof. Ben Cousins, stigter van die program vir grond- en landbou-studies (Plaas) by die Universiteit van Wes-Kaapland.

Cousins het in ’n debat oor grondhervorming in Johannesburg gesê daar is talle voorbeelde op die res van die vasteland wat toon dat kleinskaalse boerderye inderdaad volhoubaar en suksesvol kan wees en vir talle mense kos kan produseer. ’n Beter begrip vir kleinskaalse landbou is nodig.

Hy sê daar is geen gronde vir mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, se stelling dat 90% van plase wat oorgedra is, nie meer produktief is nie. Cousins was een van drie sprekers wat gepraat het oor hoe grond wat oorgedra is, weer produktief gemaak kan word.


Ander redes speel ook 'n rol
Die geleentheid was die bekendstelling van die Vumelana-adviesdiens wat op die been gebring is om bevoordeeldes van grondhervorming en voornemende beleggers by mekaar uit te bring.

Hy sê ander redes vir mislukkings met grondhervorming is ’n gebrek aan politieke wilskrag, gebrekkige beleid, swak projekbeplanning en ’n gebrek aan steun vir boere ná vestiging.

Dr. Vuyo Mahlati, ’n lid van die Nasionale Beplanningskommissie, het gesê net een uit 200 begunstigdes van grondhervorming het toegang tot ondersteuning nadat die grond oorgedra is. Sy glo grondhervorming moet op ’n distriksvlak uitgevoer word.

Mnr. Golden Mahove, hoofbestuurder van die Vemelana-adviesdiens, het gesê daar is soms baie onmin onder begunstigdes. Hy meen eienaarskap van die grond en bestuur van die boerdery moet geskei word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.41
-1.2%
Rand - Pond
21.50
-0.6%
Rand - Euro
18.89
-0.9%
Rand - Aus dollar
12.29
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Platinum
1,009.02
-0.4%
Palladium
1,637.70
-0.5%
Goud
1,922.40
-0.3%
Silwer
23.59
-0.1%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,344
-0.6%
Alle aandele
80,325
-0.6%
Hulpbronne 10
77,934
+0.1%
Industriële 25
102,701
-1.1%
Finansiële 15
16,323
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hou van kamp
Gemaklik met vriendelike geaardheid. Goeie waardes heg baie waarde aan eerlikheid. Natuur en kamp is van my voorkeure. Gesond en sportief. Bok vir sport
Kom dans in die reen saam my
Eks passievol. lewens lustig. never a dull moment. ek bring die son saam waar ek gaan. hou van die simpel lewe . maar met baie liefde in
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot