AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Grond: Markwaarde nie enigste maatstaf

Die geskiedenis van ’n plaas speel ook ’n rol in die bepaling van wat billike vergoeding daarvoor sou wees.

Professionele waardeerders sal in die toekoms na verwagting al meer deur die Regering gevra word om, wanneer ’n grondeis op ’n plaas ingestel word, nie net na die markwaarde te kyk nie, maar ook te bepaal wat “billike en regverdige vergoeding” sal wees.

Só sê mnr. Matsobane Seota, registrateur van die Suid-Afrikaanse Raad vir die Professie van Eiendomswaardeerders (SACPVP). Seota sê die te stigte kantoor vir ’n waardeerder-generaal sal “duideliker spelreëls” meebring en onderhandelinge oor vergoeding vir plase beter struktureer.

“Markwaarde is die beginpunt, maar die grondwet moet ook in ag geneem word, wat bepaal dat vergoeding billik en regverdig moet wees.” Seota sê een van waardeerders se frustrasies is dat hul opdrag van die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming dikwels nie insluit dat hulle benewens markwaarde ook billike en regverdige vergoeding moet bepaal nie.

Vir laasgenoemde is dit nodig om na die geskiedenis van die betrokke plaas te kyk, byvoorbeeld hoe die plaas bekom is en of die eienaar regeringsubsidies ontvang het, soos deur Land Bank-lenings.

Die raad vir waardeerders is ’n statutêre organisasie by wie professionele waardeerders moet registreer en wat die bedryf reguleer om die publiek te beskerm. Altesame 1 400 waardeerders is by die raad geregistreer en het ’n gedragskode wat hulle moet nakom.

Om te kan registreer, moet ’n persoon ’n nasionale diploma, graad of meestersgraad in eiendomswaardering asook voorgeskrewe werkervaring hê en daarna die raad se eksamen slaag. Seota sê waardeerders moet onder meer kennis hê van die ekonomie, finansies en die reg. Waardeerders wat plase waardeer, het ’n spesifieke belangstelling en ervaring in die veld.

Seota sê boere moet onthou dat waardasies kan verskil op grond van die doel daarvan, byvoorbeeld of dit ’n bank is wat ’n lening oorweeg, of ’n waardasie bloot vir die doel om op ’n stuk grond te boer. By eersgenoemde kan die aansoeker se persoonlike risiko ook in ag geneem word.

Hy het ’n beroep gedoen op boere om waardeerders as professionele lui te ag en hulle aangemoedig om nie inligting van waardeerders te weerhou wanneer ’n waardasie gedoen moet word nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is n introvert, baie lief v die natuur
Rustige liefde volle mens wat n maat soek wat lief kan he en na mekaar kan luister, en net die lewe geniet
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot