AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9080
-304,00
CORN
03 Okt
-
4881
84,00
SOYA
03 Okt
-
9369,8
-117,20
SUNS
03 Okt
-
10190
-62,00
WEAT
03 Okt
-
7199
84,00
WMAZ
03 Okt
-
4987
59,00
YMAZ
03 Okt
-
4926,2
38,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Grond: Regering begroot te min

Die Regering se beloftes oor grondrestitusie is groter as sy beursie en hy gee dus valse hoop vir duisende mense.

Die Regering maak groot beloftes oor grondrestitusie, maar begroot te min om aan dié beloftes gestalte te gee, sê prof. Ruth Hall van die Instituut vir Armoede-, Grond- en Agrariese Studies by die Universiteit van Wes-Kaapland.

Die Minister van Finansies het in sy onlangse begrotingsrede gesê R8,7 miljard word toegewys om restitusie-eise in die volgende drie jaar af te handel. "Dis aansienlik minder as die R180 miljard waarop die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming die koste beraam om grondeise oor die volgende 15 jaar te heropen. Dit wys ook dat die Regering dit nié kan bekostig om die Wysigingswetsontwerp op die Restitusie van Grondregte in werking te stel nie, en dat die beloftes om grond aan duisende mense te gee, vals is," skryf Hall in 'n amptelike persvrystelling van Plaas.

Die wetsontwerp wat op 25 Februarie deur die Nasionale Vergadering goedgekeur is, word vandeesweek deur die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) hanteer. Volgens Hall sal die wetsontwerp verval as daar nie genoeg tyd is om die wetgewende proses af te handel voor die algemene verkiesing in Mei nie. "Die kans dáárvoor is goed as 'n mens in ag neem dat die omkeertyd vir 'n wetsontwerp in die NRP ses weke is."

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
+0.8%
Rand - Pond
20.18
-0.1%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.64
-0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,673.34
+0.7%
Silwer
20.28
+6.5%
Palladium
2,228.00
+2.8%
Platinum
893.00
+3.3%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,652
+0.5%
Alle aandele
64,104
+0.6%
Hulpbronne 10
61,670
+2.4%
Industriële 25
77,371
-0.0%
Finansiële 15
13,749
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons deel
Het gesonde uitkyk op die lewe. Probeer gesond leef, fiks bly, stap, om buitelewe te verken en te geniet. binne. Hou van werskaf tuis, krap in die tuin. Sal graag my lewe wil...
Enkel mamma van n pragtige 4 jaar oue dogtertjie... Nie opsoek na iemand wat net wil games speel nie
Eks n baie eerlike en opregte mens hou nie daarvan as mense oor my loop nie. Ek se wat ek dink en voel draai nie doekies om nie. Eks wel op my plek En het n sagte hart
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot