AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9080
-304,00
CORN
03 Okt
-
4881
84,00
SOYA
03 Okt
-
9369,8
-117,20
SUNS
03 Okt
-
10190
-62,00
WEAT
03 Okt
-
7199
84,00
WMAZ
03 Okt
-
4987
59,00
YMAZ
03 Okt
-
4926,2
38,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Grond: Staat sê oor waardasies

Die laaste sê as grond aan die staat verkoop word, berus by die grondwaardeerder-generaal, nie private waardeerders nie.

Grondeienaars sal nie vir ’n hoër eiendomsprys kan beding as die maksimum wat die grondwaardeerder-generaal vasgestel het wanneer hulle grond aan die Regering wil verkoop of wanneer die Regering hulle grond vir grondhervorming wil bekom nie.

Die parlementêre proses rakende die Wetsontwerp op Eiendomswaardering, wat die stig van ’n grondwaardeerder-generaal moontlik maak, is reeds ver gevorder. Die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming het die portefeuljekomitee, wat met die wetgewing belas is, oor die voorgestelde werksaamhede van die waardeerder-generaal ingelig.

Mnr. Mpowele Swathe, DA-LP, wou weet of die departement private waarderings sal aanvaar wanneer grondhervorming ter sprake is en of 'n eienaar eerder van 'n private waardeerder as die waardeerder-generaal gebruik kan maak om die waarde van sy eiendom te bepaal.

Grondwaardeerder-geneneraal
Mnr. Thapelo Motsoeneng, hoofdirekteur by die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, het gesê wanneer 'n eienaar eiendom aan die Regering wil verkoop, of indien die eiendom vir grondhervorming geïdentifiseer is, kan hy van 'n private waardeerder gebruik maak om te help in die prysonderhandelings. Die Regering sal egter die grondwaardeerder-generaal gebruik en sal nie in 'n posisie wees om meer vir die grond aan te bied as die maksimum wat die grondwaardeerder-generaal vasgestel het nie.

Indien onderhandelinge op 'n dooiepunt uitloop kan die onteieningswetgewing gebruik word wat die staat toelaat om die eiendom te beset, 'n gedeelte van die prys soos bepaal deur die grondwaardeerder-generaal te betaal, waarna 'n hofproses versoek word om te bepaal of die prys regverdig is.

Mnr. Jerry Thibedi, voorsitter van die portefeuljekomitee vir landelike ontwikkeling en grondhervorming, het gevra of daar enige appèlproses sal wees wanneer die eienaar nie saamstem met die besluit van die waardeerder-generaal nie.

Motsoeneng het gesê die waardeerder-generaal sal die waarde van die eiendom bepaal, maar 'n ander proses sal dan volg waar 'n aanbod gemaak word. Die verkoper kan die aanbod aanvaar of van die hand wys. "Die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming behou die reg om te onteien in gevalle waar daar geen eenstemmigheid tussen hom en die verkoper is oor grond wat vir die doeleindes van grondhervorming benodig word nie."

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.85
+1.2%
Rand - Pond
20.13
+0.2%
Rand - Euro
17.52
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+1.1%
Goud
1,686.65
+1.5%
Silwer
20.40
+7.2%
Palladium
2,244.00
+3.6%
Platinum
898.50
+3.9%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,825
+0.8%
Alle aandele
64,209
+0.8%
Hulpbronne 10
61,564
+2.2%
Industriële 25
77,497
+0.1%
Finansiële 15
13,826
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boerseun soek na liefde
Ek is a baie spontane ,liefdevolle mens hou van mense om mee te komenikeeren soek na die liefde van my lewe om saam my op die plaas te kan kom bly
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot