AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Grond vir almal n

Die Regering sal dit duidelik moet maak dat elke mens in Suid-Afrika nie 'n plaas kan besit nie.

Mnr. Lourie Bosman, ondervoorsitter van Agri SA en voorsitter van dié organisasie se grondsakekomitee, het op die uitlating van dr. Gilingwe Mayende, direkteur-generaal van Grondsake, dat onteiening 'n oplossing is om die proses van grondhervorming te versnel, gesê politici skep die verwagting dat die Regering aan almal sy eie stukkie grond sal gee, maar dit is nêrens in die wêreld haalbaar nie, ook nie in Suid-Afrika nie. Mnr. Bosman het gesê boere het met dank kennis geneem van dr. Mayende se versekering dat die Regering nie 'n Zimbabwe-situasie hier sal duld nie, maar dat grondhervorming in Suid-Afrika ordelik sal verloop. Hy het gesê goeie vordering is met grondhervorming oor die afgelope jaar gemaak, maar die administrasie daarvan laat veel te wens oor. Groot getalle mense word op produktiewe grond geplaas wat die Regering gekoop het, maar daarna word nie gesorg dat produksie voortgaan nie. "Dit plaas 'n ernstige beperking op die ekonomie en sal uiteindelik daartoe lei dat te min kos in Suid-Afrika geproduseer word en daar sal nie in die vraag voorsien kan word nie." Mnr. Werner Weber, voorsitter van die Landbouwerkgewersorganisasie (LWO), het in reaksie op dr. Mayende se uitlatings gesê hy "het met ergernis en ontsteltenis kennis geneem van die uitspraak dat plase onteien sal word sonder enige seggenskap deur die eienaar". Hy het gesê die beginsel van 'n gewillige koper en 'n gewillige verkoper is gevestig in die eiendomsmark en word deur die LWO ondersteun. Mnr. Pieter Meyer, voorsitter van Agri Noordwes, het gesê die onteiening van kommersiële boere se grond vir grondhervorming is onaanvaarbaar en sal met alles tot sy beskikking deur die landbousektor teengestaan word. "Genoeg grond is in die vrye mark beskikbaar en onteiening moet die nek ingeslaan word. Die landbousektor het in hierdie stadium allermins radikaliste nodig om die bedryf se sensitiewe posisie in die mark te verswaar," het mnr. Meyer gesê.27 September 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.22
-0.1%
Rand - Euro
17.61
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.4%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,725.54
+1.5%
Silwer
21.04
+1.6%
Palladium
2,320.50
+4.3%
Platinum
934.50
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Verhouding moet op vertroue en eerlikheid gebou word, volkome ramantiek die beloning.
Leer my ken as nederig en 'n maklike persoon met christelike waardes sonder aanstelligheid wat vrede en liefde koester. Ek hou van kampeer met die karavaan en in die natuur...
Believe in yourself..not everyone is the same.
Vriendlike. spontaan en liefde vol. kan met enige persoon oor die weg kom. vis vang. braai. kamp. kos maak en bak. geniet bomfire. hou van dans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot