AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Grond vir besproeiing in Prieska duur

Die prys vir besproeiingsgrond by Prieska het vervierdubbel oor die afgelope ses jaar.

Die prys van ontwikkelde besproeiingsgrond in die Prieska-omgewing het die afgelope ses jaar bykans vervierdubbel.

Me. Sonja Gous, agent van Pam Golding-eiendomme, sê ses jaar gelede kon 'n boer nog ontwikkelde besproeiingsgrond – met waterregte – vir sowat R40 000 per ha koop, maar nou sal dit hom minstens R180 000 per ha kos én sulke grond is byna onverkrygbaar.

“Ontwikkelde besproeiingsgrond kom selde in die mark, en indien wel, word dit vinnig deur plaaslike boere opgeraap.”

Gous sê een van die belangrikste faktore wat tot die gesogtheid bydra, is dat 'n besproeiingsboer twee oeste per jaar kan produseer. Hoë hitte-eenhede in die somer, wanneer die kwik tussen 36 en 44 grade Celsius draai, maak dit 'n ideale mielie-aanplantingsgebied, terwyl die winter koud genoeg raak dat koring meer are kan maak.

Langer dagliglengte
Gous sê meer wes van Prieska langs die Oranjerivier raak die hitte-eenhede te hoog vir die aanplanting van kontantgewasse, omdat die plant dan meer water gebruik as wat hy kan opneem.

Prieska self is meer wes as ander besproeiingsareas geleë, wat dit bietjie langer dagliglengte gee. Tesame met die hoë hitte-eenhede word opbrengste so optimaal verhoog. “Gemiddelde opbrengste vir mielies is hier sowat 14 ton per ha en vir koring 8 ton per ha.”

Die lae reënvalsyfer en ook lae humiditeit verseker 'n relatief siektevrye gebied.

Die alluviale grond
“Die vrugbare, diep, alluviale grond langs die Oranjerivier en die hoë gehalte van die water, vergeleke met die mynbesoedelde water van die Vaalrivier, dra by tot die gewildheid van die gebied.”

Verder is misdaad relatief min. Gous sê die prys van ontwikkelde besproeiingsgrond is regstreeks verwant aan die waterlisensie wat slegs aan grond gekoppel kan word.

“Sonder hierdie lisensie is besproeibare grond langs die Oranjerivier se prys eintlik maar soortgelyk aan die prys van veegrond, wat in die Prieska-omgewing sowat R1 500 per hektaar is.”

* Mnr. Alfonso Visser, pekanneutboer van Vaalharts, het vroeër gesê op plase waar pekanneutbome geplant is, het die waarde van die grond vyf tot agt jaar later verdrievoudig én met inflasie gegroei.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,715.78
-0.6%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,260.50
-2.7%
Platinum
921.00
-1.3%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot